LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Tortilla no 3 | LekkeSlaap
+20

Tortilla no 3

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-straat 86, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 590 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Tortilla no 3 is 'n losstaande selfsorgdorpshuis in Westdene en is ideaal vir sakereisigers, gesinne en kort- of langertermynverblyf. Die dorpshuis is lekker sentraal naby winkelsentrums en skole geleë, en die Mediclinic is net om die draai.

Die dorpshuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié 3 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, broodrooster, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Buite is daar 'n klein tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Tortilla no 3 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Tortilla no 3
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • President Reitz-straat 86, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Tortilla no 3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 590
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Reitz-straat 86, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPAquiaI30FIJGMEyPM5Ey7SSDNHcHOXP75K9RKrN0rmezj8nUU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 590  per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 86 President Reitz Street Westdene 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.108079355116 26.210679666865
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!