7 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Tortilla no 3 is 'n losstaande selfsorgdorpshuis in Westdene en is ideaal vir sakereisigers, gesinne en kort- of langertermynverblyf. Die dorpshuis is lekker sentraal naby winkelsentrums en skole geleë, en die Mediclinic is net om die draai.
Die dorpshuis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. Dié 3 kamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, broodrooster, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies in. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike rusbanke. Buite is daar 'n klein tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Motorhuisparkeerplek word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Antonio Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Tortilla no 3 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
86 President Reitz Street, Westdene, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang