+111
Gastehuis in Spitskop

Toscana Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Machtild H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lieflike plek, mooi en baie vriendelike diens, veilige parkering. Ons het heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Alles was wonderlik en perfek en Jana was n fantasties van begin tot einde. Alles was wonderlik en perfek en Jana was n fantasties van begin tot einde. Dit is n pragtige plek met die mooiste tuin ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ek sal weer kom! Ons het heerlik gebly vir 3 nagte. Pragtige gastehuis met gasvryheid en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bent A
1 nag
5.0
Mei 2026

As per photos, very spacious bedrooms. Very smooth and easy check-in, enjoyed the stay and the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne Z
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Pragtige plek en uitstekende diens. Baie mooi plek en ons gasheer was 'n absolute droom. Ons het baie later as verwag ingeklok en sy het ons nooit laat voel ons moet jaag om betyds in te klok nie. Het selfs 'n paar keer 'n boodskap gestuur om te hoor of ons nog veilig is, want dit het vreeslik gereën oppad soontoe. Ons sal definitief weer daar boek en dit definitief aanbeveel. Baie dankie vir 'n lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beslis ja! Toscana oortref beslis al ons verwagtinge, dit vir 'n 1ste besoek. Die ligging is beslis 'n pluspunt, uit die stad se gejaag en geraas. Pragtige plek. Skoon, netjies en toegerus met meer as wat vir 'n oornag nodig is. Vriendelike gasvrye ontvangs en beslis ons nuwe Bloem stop vanaf Kaapstad. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtig en rustig, vir seker 'n plekkie om te rus en "recharge". Baie lekker, wens ek het tyd gehad om die pragtige tuin te geniet. Die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid sal my altyd laat kies vir hierdie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Perfekte plek om te rus en ontspan. Ons kuier was iets om te onthou. Rustig. Asemrowend mooi. Gaste word eerste gestel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ribone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Overall it was a pleasant stay with a very friendly host. The place is in a quiet area, which is good for resting and not far from the N1 as we were travelling. The room was spacious also for a family of 4 with 2 single beds for the kids. Although we had cups and glasses, I wish there were plates also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Absoluut amazing verby en nog. Die verblyf was absoluut ongelooflik. Alle verwagtinge wat ek gehad het, is by verre oortref. Die prys het my minimalisties laat verwag. Maar ek het gevoel of ek by 'n resort was, nie 'n gastehuis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 132

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 117 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang