+111
Gastehuis in Spitskop

Toscana Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Bertus G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beslis ja! Toscana oortref beslis al ons verwagtinge, dit vir 'n 1ste besoek. Die ligging is beslis 'n pluspunt, uit die stad se gejaag en geraas. Pragtige plek. Skoon, netjies en toegerus met meer as wat vir 'n oornag nodig is. Vriendelike gasvrye ontvangs en beslis ons nuwe Bloem stop vanaf Kaapstad. 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtig en rustig, vir seker 'n plekkie om te rus en "recharge". Baie lekker, wens ek het tyd gehad om die pragtige tuin te geniet. Die eienaar se vriendelikheid en gasvryheid sal my altyd laat kies vir hierdie akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Perfekte plek om te rus en ontspan. Ons kuier was iets om te onthou. Rustig. Asemrowend mooi. Gaste word eerste gestel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ribone M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Overall it was a pleasant stay with a very friendly host. The place is in a quiet area, which is good for resting and not far from the N1 as we were travelling. The room was spacious also for a family of 4 with 2 single beds for the kids. Although we had cups and glasses, I wish there were plates also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Absoluut amazing verby en nog. Die verblyf was absoluut ongelooflik. Alle verwagtinge wat ek gehad het, is by verre oortref. Die prys het my minimalisties laat verwag. Maar ek het gevoel of ek by 'n resort was, nie 'n gastehuis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul & Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Toscana is ideaal om by te oornag. Pragtige tuine en stilte en ook baie veilig. Gerieflike, veilige en netjiese akkommodasie. Gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en gesorg vir koffie, tee, melk en beskuit. Baie dankie daarvoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Vreeslik lekker gekuier. Ons het vreeslik lekker gebly. Die tuine is baie goed opgepas en ons het die buitelug baie geniet. Ek voel dat daar dalk eetgerei kon wees, maar andersins was alles uitsteekend. Baie vriendelike gasvrou en personeel. Dankie vir die lekker bly. Baie beïndruk met die kamer en veral hoe mooi die bed opgemaak is elke dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul & Adeline C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Was rustig en het tot 'n uil gesien. Ons was vriendelik ontvang. Akkommodasie is baie netjies en die omgewing is baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A pleasant stay, will revisit and recommend. A lovely peaceful setting, in a spotless spacious unit with plenty of outdoor space to stroll or relax, just what we were looking for. What a great find! Friendly hosts to welcome you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheal J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

The unit was as it was described. Very clean and tidy! Will recommend it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Du Preez Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

86 Outeniqua Avenue, Spitskop, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa92577507e87f039f3a14d56079f5b942843ad53c284ca3e5d7ae84a64c0952e8c299443935188b9034141cb6b5a66968037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 109 5 1 5 86 Outeniqua Avenue Spitskop 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.081064 26.13893

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang