+8
Gastehuis in Zeerust

Tracey's Family Restaurant and Guesthouse

Gastekamer
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die smaakvol gemeubileerde kamer het 'n dubbelbed, lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere fliekkanale. Die kamer het koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan op versoek ontbyt in die restaurant geniet. Die kamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en beskik oor gehalte-linne en sagte verekussings.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Kwotasie is vir die verblyf. Ontbyt, indien versoek, kan met aankoms gereël word teen R80 per persoon.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

16 Jean Street, Corner of Jean Street and Jeppe Street, Zeerust, 2865, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcPnwfMHghWM4vJoTIdsSM1rB34vlg0nA15gQTKRT4EqKclkmoW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 3 5 1 2 16 Jean Street Corner of Jean Street and Jeppe Street 2865 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.53768656293 26.070539449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang