Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Faerie Glen

Tranquil Sleeping Guest Cottage   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilse I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Lovely, peaceful and very comfortable stay. Felt like home. It was the most comfortable stay. Christa is an amazing host. The fireplace was perfect for a bit of warmth, the beds were super comfy and everything was so clean and neat. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peace R
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Excellent. Clean and very nice to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thanks, Peace. I am glad the stay was nice. Hope to hear from you again.

Jolanda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2026

Peaceful stay. We truly enjoyed our stay and felt at home from the moment we arrived. The cottage was spotless and beautifully equipped. Christa was such a warm and thoughtful host, making sure we had everything we needed. We highly recommend this special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thank you Jolanda for your review. We would love to host you again.

Charlotte W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Stil, veilige en gerieflike wegbreek plek. Ons het heerlik by hierdie gerieflike en silwerskoon plekkie gebly. Dit is baie goed toegerus met meubels, kombuisware, gordyne en linne van hoogstaande gehalte, selfs 'n kaggel en Weber braai vir gaste se gebruik. Danksy die goeie fasiliteite kon ons vir 'n hele week intrek en kook, bak, braai en langs die kaggel ontspan ná 'n paar ure se aanlyn werk. Daar is ruim instapkaste aan elke slaapkamer geheg en sonstoepe op die boonste en onderste vlakke om die buitelug en mooi bome te geniet. Die stil, vriendelike woonbuurt se veiligheidsmaatreëls waarborg 'n goeie nagrus en mens kan ook gaan stap in die omliggende strate. Dankie - ons kom graag weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Clean, safe, peaceful. Pleasant in every way. Felt like home. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Dis lekker as julle julle verblyf geniet het. Hoop om julle weer te huisves.

Marietjie V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Awesome. Stay was awesome. Hosts very professional and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thank you for the review. Hope to see you soon again.

Christelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie dankie vir wonderlike gasvryheid en heerlike verblyf! Ons verblyf was wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thank you, you were a superb guest. We hope to host you again.

Pierre B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker en gemaklik. Ja, baie netjies en volledig. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Baie dankie. Dit was vir ons heerlik om jou en Petra te huisves. Sien uit na 'n volgende keer.

Tinita G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Peaceful. It was a pleasant and peaceful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Tranquil Sleeping Guest Cottage
Thanks for being such an excellent guest. Hope to host you again soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Bespreek

353 Anton Van Niekerk Drive, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e2e5190d37b2e7c30d24a1c060bebe80c5e24ef4143399abfd890d6d58e7103d3ac7eef5ce16e4cea275446d694615b3d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 353 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.782366887485 28.321136675285

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang