Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tranquil Sleeping Guest Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir Tranquil Sleeping Guest Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Suren D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suren D
Gesin met tieners

Very pleasant. Will book there again.

Pleasurable stay. Everything you need. Very clean and well situated in a safe boom secured area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil Sleeping Guest Cottage is beslis aan te beveel, met vriendelike diens en alles wat mens nodig het.

Die plekkie is baie sentraal geleë in 'n stil en veilige area wat afgeskort is met 'n boomhek en sekuriteit. Ons het lekker gebraai in die aande en die kombuis het alles wat mens nodig het. Die bed was gerieflik en die wasbakke, toilet en stort is bymekaar maar aparte vertrekkies en dit werk baie goed. Alles skoon en netjies. Ons beveel die plekkie beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Karin, ek is baie bly julle het jul verblyf geniet. Dit was vir ons lekker om julle te huisves. Kom weer.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Melanie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie C
Gesin met klein kinders

Excellent and friendly service with all amenities.

We had a lovely stay at this perfect location. Safe, clean and everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Thanks so much Melanie for your review. You were awesome guests and we are looking forward to host you again.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Hestie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestie V
Gesin met tieners

Veilig, rustig en gerieflik.

Ons het so lekker gebly hier. Alles wat mens nodig het was beskikbaar en ons het regtig baie gerieflik gebly. Geen beurtkrag hier was 'n bonus! Pragtige en veilige area. Sal beslis weer hier bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Dis vir ons lekker as ons gaste hulle verblyf geniet. Hoop om julle binnekort weer te huisves Hestie. Goed gaan.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Lindsey D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D
Gesin met tieners

Christa is super friendly and accommodating, the cottage is clean, modern and very comfortable. Thank you for a wonderful stay.

We really enjoyed our stay, the friendly and welcoming owner is very kind. The cottage is clean, modern, and warm and has everything you will need and more. Thank you for a wonderful stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Thanks for the review Lindsey, you are welcome to stay again, any time. Keep well.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Sonja N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N
Saam met vriende

Perfek vir 'n vinnige besoek aan Pretoria.

Christa was meer as behulpsaam om seker te maak elke behoefte vir 'n gerieflike verblyf word aangespreek. Terugvoer is grasieus ontvang. Huis weg van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Sonja. Ja, die plekkie is heerlike privaat.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Jacobus H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus H
Saam met vriende

Wonderful stay.

We had a great stay, with Christa being very kind and helpful. The location is excellent with little to no load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Thanks for your review Jacobus, it was a pleasure to host you both bookings. Come again.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Lurine V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lurine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut amazing! Beste verblyf in die stad nog!

Goeie, veilige area, privaat en alles en nog meer wat 'n mens nodig het. Pragtig binne en buite en die gasvrou het seker gemaak ons is gemaklik en tevrede. Ek beveel dit beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Lurine, dit was so lekker om julle te huisves. Baie dankie vir jou terugvoering. Ons hoop julle kom bly weer by ons.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Annelien L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien L

Baie vriendelike diens, veilige omgewing en gerieflike pragtige slaap plek.

Ons het baie lekker gebly. Die eienaar was baie vriendelik en bedag en maklik om in die hande te kry, die bly plek was lekker ruim en rustig en in 'n veilige omgewing na aan waar ons moes wees. Ons het baie lekker geslaap. Die spiraaltrappe sal 'n probleem wees vir mense met mobiliteitprobleme, maar darem was ons reg en was dit nie eintlik 'n probleem vir ons nie. Daar was verhitters beskikbaar sou ons koud gekry het en alles was soos wat mens dit kon verwag van wat voorgestel is op die webtuiste. Sal definitief weer daar in klop was ons weer in die omgewing blyplek soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Annelien vir die objektiewe 'review'. Dit was 'n plesier om julle te huisves, Julle is enige tyd weer welkom. Alles van die beste.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Franziske E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franziske E
Besigheidsreis

Uitstekende verblyf en waarde vir geld.

Lieflike blyplek, uiters skoon en netjies en baie verwelkomend. Sal definitief weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie en ons sien uit na jou volgende besoek. Jy is altyd welkom.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Bertha G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bertha G
Enkelreisiger

Hulpvaardige mense.

Slaapkamers is bo en die badkamer onder. Die sitkamer kry geen son nie en sal dalk in die somer lekker wees, in Julie was dit yskoud. Die plek is baie mooi, maar ek het dit onprakties gevind. Die reuse sonstoep bo was lekker in die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou objektiewe kommentaar Bertha. Jammer jy het nooit die kaggel aangesteek wat ons spesiaal ingesit het om die koue te verdryf. Ons hoop om jou weer te huisves.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Pauline S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, sien sterre.

Christa baie dankie vir jou gasvryheid en pragtige plek. Ons sal definitief weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari W
Saam met vriende

Verblyf vir twee aande was aangenaam.

Gasvrou was behulpsaam, sonder om inbreuk te maak op jou privaatheid. Waardeer die aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie, dit was vir ons heerlik om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Annke Y - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y
Saam met vriende

'n Luukse, netjiese, stil plekkie om in te bly.

Die kothuis is baie mooi en netjies. Dit was 'n plesier om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Annke, ons hoop om jou weer te sien.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Frank E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank E

Ek sou langer wou kuier, een aand se slaap was te min.

Wat 'n heerlike rustige omgewing! Ek woon en werk op 'n plaas en was glad nie lus vir die stad se geraas nie en ek was aangenaam verras met die buurt se rustigheid en die algemene opset van die "cottage" waarin ons tuisgegaan het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering Frank.
Ons hoop jy kan binnekort weer en langer kom bly.
Goed gaan.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Erika B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stayed 1 night, outstanding, just a pity that there is no bathroom upstairs as well.

Very nice and tranquil surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Thank you for your review Nic, we hope to see you again.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Jeanne F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F
Saam met vriende

Gasvrou Christa per whatsapp baie goed kontak behou en ons ook op die hoogte gehou van beurtkrag en roetes om te volg.

Gaan bly gerus daar. Vir ouer gaste om te weet: slaapkamers is bo en badkamer onder en daar is wenteltrap. Andersins baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Liewe Jeanne, julle is enige tyd welkom om weer by ons te kom bly. Dankie vir jou terugvoer. Goed gaan.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Henna V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna V
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs. Gevoel soos jou huis weg van jou huis af. Baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik ontvang. Sleutels was beskikbaar. Lekker rustige atmosfeer. Baie netjies binne, lekker vars en skoon linne. Ons het alles gehad wat ons benodig het - lekker koue water in yskas, genoeg melk, lekker beskuit. Sal vir almal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Dit was lekker om julle te huisves Henna,
Hoop ons kan weer so maak,
Julle is goeie gaste.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Jaco V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Clean, spacious and fully equipped.

The unit is fully equipped for a self-catering stay and perfect for a group that requires two separate bedrooms. Everything was perfectly neat and clean, and the host, Christa, was most accommodating. A very comfortable stay and excellent value for money. Highly recommended!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Dankie Jaco, ons sien uit na julle volgende besoek. Altyd welkom.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Pierre L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Wonderlike verblyf, 'n definitiewe moet!

Ongelooflike verblyf, baie spasie, baie skoon en netjies, wonderlike eienaars. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Pierre, ons hoop om julle weer te huisves.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Inge P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf doen sy naam gestand. Rustig, netjies, skoon en veilig.

Ons is hartlik deur ons gasvrou ontvang en na die eenheid geneem wat baie netjies, skoon en privaat is en gelee is in 'n goeie woonbuurt met goeie sekuriteit wat ons absolute gemoedsrus verskaf het. Alom was dit 'n goeie ervaring. Ons kan Tranquil Sleeping Guest Cottage sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Ons is bly dat julle so lekker gebly het en so veilig gevoel het. Hoop om julle weer te huisves.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Danie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat ‘n heerlike ruim selfsorg plek om in te bly.

Skoon en netjies met alles in wat mens nodig het. WiFi, TV en 'n lekker privaat braai-area, heerlike stoepie. Baie naby verskeie hospitale en veilig omgewing en ons sal vir seker weer daar bly, beslis aanbeveelbaar. Ons kon lekker buite braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Ons is baie bly julle het dit geniet om te braai. Hoop om julle weer te huisves.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Marius U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius U
Saam met vriende

Netjiese, groot, modern en privaat blyplek.

Eienaar het ons persoonlik en vriendelik kom groet en ons die eenheid gewys. Die eenheid was baie modern en skoon binne. Groot kamers met gemaklike beddens en 'n lekker stoep vir buite sit. Kombuis het alles gehad wat mens nodig het. Die eenheid kom hoogs aan beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Tranquil Sleeping Guest Cottage se terugvoer

Baie dankie Marius, julle was topklas gaste. Enige tyd welkom om weer ons te besoek.

Tranquil Sleeping Guest Cottage
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anton Van Niekerk-rylaan 353, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Geen kinders onder 4
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e2e5190d37b2e7c30d24a1c060bebe80c5e24ef4143399abfd890d6d58e7103d3ac7eef5ce16e4cea275446d694615b3d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 440 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 353 Anton Van Niekerk Drive Faerie Glen 0043 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.782366887485 28.321136675285
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem