+11

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Charmaine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Awesome. Loved the old charm of the house. Both our hosts were incredible. Would definitely recommend to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik oornag in die huis. Pragtige huis met baie geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Mrt 2026

Lekker ou huis. Lekker ou huis regoorkant die skool, met ou meubels soos my ouma se huis uit die vorige eeu, met 'n selfs 'n klavier om op te speel. Reg vir vinnig oorslaap oppad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
1 nag
5.0
Feb 2026

Rustig en verkwikkend. Heerlik rustige huislike atmosfeer. Sitplekke gemaklik sowel as die bed. Eienaars baie hulpvaardig. Dit het gereën met my verblyf, maar dit was lekker net om op te krul op die bank met 'n storieboek en 'n goeie koppie koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker plekkie om te bly. Rustig en vreedsaam. Heerlike plekkie om te bly. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2026

Enjoy the stay. Was very neat, tidy, and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag
4.8
Jan 2026

Great value for money. The owner was very helpful, showed me the ins and outs of the place, gave me recommendations for restaurants and told me it's safe to walk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bruce
Trappieskop
Thank you, Fritz. It was a pleasure meeting you. We're glad you enjoyed Trappieskop. Best regards, Bruce & Eduard

James L
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Geniet die rustigheid van die omgewing. Baie aangename verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Constance P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker, goed geleë en veilig en gerieflik. Ja - dit was regtig, skoon, netjies en definitief baie veilig. Dit is 'n volledige huis met antieke meubels en 'n groot tuin in die agtererf. Baie vriendelike ontvangs. Interessante geskiedenis beskikbaar in pamflette op die eetkamertafel oor die ontstaan en geskiedenis van die plek. Baie lekker geslaap - baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 294

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang