2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige nagmaalhuisie, vernoem na die koppie vanwaar panoramiese uitsigte van die omgewing gesien kan word. Dit is sentraal in Hanover in die Klein-Karoo geleë, waar die N1 en die N10 kruis.
Die huis bied verblyf aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelkamer met 'n verwarmer en elektriese komberse. 'n enkelbed is beskikbaar vir gaste wat nie 'n bed deel nie. In lyn met ons groen-eko-beleid word linne nie gestryk nie. Die badkamer het ’n stort-oor-bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, ’n yskas, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond.
Daar is braaigeriewe, 'n TV met Openview, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig sonder 'n sleepwa. Die area het goeie restaurante wat wegneemetes ook voorsien en supermarkte.
Die huis het 'n groot tuin en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Bruce Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 303
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
- Gaste dink Trappieskop het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang