+11

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tappieskop bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n geskiedkundige nagmaalhuisie, vernoem na die koppie vanwaar panoramiese uitsigte van die omgewing gesien kan word. Dit is sentraal in Hanover in die Klein-Karoo geleë, waar die N1 en die N10 kruis.

Die huis bied verblyf aan 2 gaste. Daar is ’n dubbelkamer met 'n verwarmer en elektriese komberse. 'n enkelbed is beskikbaar vir gaste wat nie 'n bed deel nie. In lyn met ons groen-eko-beleid word linne nie gestryk nie. Die badkamer het ’n stort-oor-bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, ’n yskas, stoof, skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond.

Daar is braaigeriewe, 'n TV met Openview, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig sonder 'n sleepwa. Die area het goeie restaurante wat wegneemetes ook voorsien en supermarkte.

Die huis het 'n groot tuin en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charmaine G
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Loved the old charm of the house. Both our hosts were incredible. Would definitely recommend to friends and family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Elize V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik oornag in die huis. Pragtige huis met baie geskiedenis.
Mrt 2026
Johan V
5.0
Lekker ou huis. Lekker ou huis regoorkant die skool, met ou meubels soos my ouma se huis uit die vorige eeu, met 'n selfs 'n klavier om op te speel. R...
Sien meer
Mrt 2026
Susan L
5.0
Rustig en verkwikkend. Heerlik rustige huislike atmosfeer. Sitplekke gemaklik sowel as die bed. Eienaars baie hulpvaardig. Dit het gereën met my verbl...
Sien meer
Feb 2026
Francois H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie om te bly. Rustig en vreedsaam. Heerlike plekkie om te bly. Waarde vir geld.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 294

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap
  • Gaste dink Trappieskop het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

6 Rawstorne Street, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea2a7ff10f1ad7cbf5fe40b66b9f8d0e78ce2b493c11d6d42e4fc8a1da9d025261563b303447af426c34166d62aa08160f2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 118 5 1 5 6 Rawstorne Street Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-22:00 10:00 -31.069456 24.439761
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang