Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Trendy Green Point Garden Apartment

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 30 Augustus 2024. Bespreekbaar tot 1 Jun 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-weg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Trendy Green Point Garden Apartment is 'n pragtige woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Groenpunt. Dit bied ruim en gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe.

Hierdie oopplan-woonstel beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n sitarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na die stoep. Daar is ook 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 72

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Joubert-weg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-weg 19, Groenpunt, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA631aecc8ccdff9df1e42c424ba8c2aa844bbd7d42259f2d78eaee6628f5b6ccb1b41792d0db1341d5185777656b18683a750?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 2) 19 Joubert Road Green Point 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9112048 18.4068964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem