Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Karen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en tuis. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heindrich B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. Dit is 'n vreeslike mooi plek en Ronel wat ons gehelp het, was baie vriendelik en professioneel. Ons het so welkom gevoel toe ons daar kom. Ek sal definitief die plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Goeie plek. Ja, dit was 'n kort maar lekker kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
1 nag Besigheidsreis
4.8
Des 2025

Great. Very pleasant stay, room was very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda C
1 nag
4.6
Des 2025

Dit was wonderlik dat my kat welkom en veilig was. Baie dankie daarvoor! Dit was 'n aangename verblyf in 'n onverwagte mooi omgewing in 'n streek wat mens dink droog en onherbergsaam behoort te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana K
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons beveel Tuishuisie met vrymoedigheid aan. Ons het laterig op Murraysburg, vanaf Durbanville, gekom. Is vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly. Tydens die Karoo winterkoue was ons beddens salig warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rheinard M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Mrt 2025

Sien hierbo. Een eenheid is netjies, behalwe vir spinnerakke onder stoele en die tafel. Die ander eenheid is swak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Salome M
1 nag
5.0
Des 2024

Baie netjies en vriendelike ontvangs, sal enige tyd weer daar oorslaap. Ek en my seun het van Kimberley na PE gery en moes erens oorslaap, baie goeie ontvangs en sal enige tyd weer daar oornag. Baie netjies, selfs lekker eetplekkie loopafstand met tuisgebakte produkte om van te kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderful accommodation. We had a wonderful stay at Tuishuisie. Erna was a gracious host who made sure we were comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Wonderful and comfortable. We had a lovely stay. Aunty Erna was very accommodating and even went the extra mile allowing us to only check out in the afternoon. Thank you, Aunty Erna, we really appreciate what you have done for us. We will surely book with you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NDFkYWQ3LTVlYzctNDE1NC04ODRlLTNkYzc3NGQxMDA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 19 Voortrekker Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.961915919723 23.763651698828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang