LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+17
Selfsorg in Murraysburg

Tuishuisie



  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tuishuisie is in Murraysburg op die R63 op pad na Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit bied gerieflike verblyf vir diegene wat net wil oorbly of vir familie in die area gaan kuier.

Daar is 3 volledig toegeruste selfsorg-eenhede vir gaste om te huur. Elke eenheid het sy eie badkamer, kombuisgeriewe en 'n TV met DStv.

Die eiendom is troeteldiervriendelik en daar is 'n groot erf wat omhein is.

Tuinhuisie is 40 km van die N1 af geleë tussen Richmond en Driesusters, op pad na Graaff-Reinet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Skoonmaakdiens
Kontant
Elektroniese bankoorplasing
Afrikaans
Engels

Kamers

Rose Tree
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n kombuisie met basiese selfsorggeriewe en 'n patio met braaigeriewe. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het 'n TV met volledige DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Wisteria
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Wisteria beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dit het 'n kombuisie met 'n TV met Easy View DStv.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Juniper
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

2 Slaapkamer eenheid (Een dubbelbed en een enkelbed), Wi-Fi, Slim TV met Stroomdienste (vir persoonlike intekening), kombuis, badkamer om te deel tussen die twee kamers, veilige parkering

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Draagbaar
Volledige kombuis
Stroomdienste
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Verwarmer
Draagbaar
Vermaak
Boeke en leesstof
Stroomdienste
TV
Slim
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Eugene L
Besigheidsreis
5.0
Cozy and comfy. The accommodation was very cozy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Karen D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en tuis. Ons het baie lekker gebly.
Des 2025
Heindrich B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Dit is 'n vreeslike mooi plek en Ronel wat ons gehelp het, was baie vriendelik en professioneel. Ons het so welkom gevoel toe ons daar kom. E...
Sien meer
Nov 2025
Johannes G
5.0
Goeie plek. Ja, dit was 'n kort maar lekker kuiertjie.
Jun 2025
Eugene L
Besigheidsreis
4.8
Great. Very pleasant stay, room was very comfortable and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Eugene L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Cozy and comfy. The accommodation was very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en tuis. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heindrich B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Amazing. Dit is 'n vreeslike mooi plek en Ronel wat ons gehelp het, was baie vriendelik en professioneel. Ons het so welkom gevoel toe ons daar kom. Ek sal definitief die plekkie aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes G
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Goeie plek. Ja, dit was 'n kort maar lekker kuiertjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene L
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.8
Des 2025

Great. Very pleasant stay, room was very comfortable and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda C
1 nag
4.6
Des 2025

Dit was wonderlik dat my kat welkom en veilig was. Baie dankie daarvoor! Dit was 'n aangename verblyf in 'n onverwagte mooi omgewing in 'n streek wat mens dink droog en onherbergsaam behoort te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina Susanna S
1 nag
4.4
Des 2025

Baie lekker. Lekker gebly. Bietjie knap, maar alles wat nodig is. Gasheer het uitstekende diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riana K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Ons beveel Tuishuisie met vrymoedigheid aan. Ons het laterig op Murraysburg, vanaf Durbanville, gekom. Is vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly. Tydens die Karoo winterkoue was ons beddens salig warm.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rheinard M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
3.6
Mrt 2025

Sien hierbo. Een eenheid is netjies, behalwe vir spinnerakke onder stoele en die tafel. Die ander eenheid is swak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink Tuishuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Voortrekker Street, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2NDFkYWQ3LTVlYzctNDE1NC04ODRlLTNkYzc3NGQxMDA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 19 Voortrekker Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -31.961915919723 23.763651698828
Soek in 'n groter streek