Tuna 302 @ La Mer
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tuna 302 @ La Mer is in 'n veilige kompleks in die kusgebied van Hartenbos geleë.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste ontspan op die gemeubileerde balkon met 'n braai-area. Veilige parkering word dwarsdeur gaste se verblyf voorsien. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Hartenbos-strand 1.2 km weg en Hartenbos-lagune is 1.5 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
301 Port Natal Avenue, La Mer Flats, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang