8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 306 Heights Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Turaco House bied selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis op 'n veilige landgoed in Wildernis. Hierdie huis is ideaal vir 'n rustige gesinswegbreek op die skilderagtige Tuinroete, aangesien dit met uitsigte oor die see en op die Outeniekwaberge spog.
Die huis is slegs 1,3km vanaf die Wilderness village.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Nog 'n stort is in die vierde badkamer beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die ruim leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Langs die sitarea is 'n toegeboude stoep met gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 306 Heights Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Turaco House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
306 Heights Road, Wilderness Heights, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang