10 gaste
4 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Turquoise Breeze Ocean Villa bied selfsorgverblyf in Yzerfontein. Dis die perfekte plek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 kamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en bad. Die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer word gedeel. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer. Die vierde kamer is op die onderste verdieping en het 2 driekwartbeddens. Dié kamer lei na die motorhuis.
Dié oopplan-kombuis is toegerus met 'n Italiaanse oond, Nespresso-koffiemasjien en ander moderne toebehore. Daar is ook 'n waskamer met ‘n wasmasjien, tuimeldroër en ‘n droograk. Die leefarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale en lei na die binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie in die dubbelmotorhuis. Dis naby ‘n supermark, koffiewinkel en die strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Yi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Turquoise Breeze Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang