Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Honde word toegelaat indien dit vooraf gereël word en indien hulle goed opgelei is.
Rook is verbode in die eenheid. 'n Boete van R1500 word gehef indien gaste binne rook.
Geen geraas word toegelaat.
Geen partytjies word toegelaat.
Die eenheid is slegs geskik vir 10 gaste (pasgebore babas uitgesluit). Daar sal 'n boete van minstens R1500 wees indien daar meer gaste op die perseel woon.
Hou asb. streng by die in- en uitkloktye indien anders gereël met die gasheer. Indien gaste laat uitklok word daar R580 per uur gehef.
Spaar asb. water en krag. Skakel ligte en ondervloerse verhitting af wanneer dit nie gebruik word nie.
Moet asb. nie die handdoeke gebruik om grimmering af te vee nie en maak seker dat alle grimmering verwyder is voor julle gaan slaap. Sommige grimmervlekke kan nie verwyder word nie en dan moet die linne en handdoeke vervang word.
Die huis moet netjies en skoon gelaat word wanneer gaste uitklok, anders sal 'n ekstra skoonmaakfooi gehef word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang