+49

Turquoise Breeze Ocean Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Turquoise Breeze Ocean Villa bied selfsorgverblyf in Yzerfontein. Dis die perfekte plek vir gaste wat uit die stad wil ontsnap.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 8 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 4 kamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort en bad. Die tweede kamer het ‘n koningingrootte-bed en die derde kamer het 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer word gedeel. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders in die studeerkamer. Die vierde kamer is op die onderste verdieping en het 2 driekwartbeddens. Dié kamer lei na die motorhuis.

Dié oopplan-kombuis is toegerus met 'n Italiaanse oond, Nespresso-koffiemasjien en ander moderne toebehore. Daar is ook 'n waskamer met ‘n wasmasjien, tuimeldroër en ‘n droograk. Die leefarea het ‘n TV met sekere DStv-kanale en lei na die binnebraai. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is ook parkeerplek vir 2 voertuie in die dubbelmotorhuis. Dis naby ‘n supermark, koffiewinkel en die strand.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Vicky V
Gesin met tieners
5.0
Heerlike, rustige wegbreek! Pragtige huis met lieflike ruim vertrekke en die see-uitsig is 'n bonus. Ons kon net heerlik uitrus! Stil en rustige omgew...
Sien meer
Sep 2024
Rita M
Saam met vriende
5.0
Heerlik. Ons was 'n groep van 5 volwassenes. My ma is in 'n rolstoel en dit was geen probleem, aangesien daar 'n mooi paadjie is waarop jy tot binne i...
Sien meer
Sep 2024
Marionette J
Gesin met klein kinders
4.8
Great seaviews. Lovely house with great seaviews. Good area. In close proximity to Paternoster, Langebaan etc.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Leon R
Gesin met klein kinders
4.0
Baie lekker huis. Het lekker gebly. Die enigste kritiek is die kombuis en braai gereedskap wat nie op standaard is nie.
Des 2024
Ronell E
Saam met lewensmaat
4.0
Rustige kuier met baie mooi uitsig. Ons het vir die naweek by Turquoise Breeze Ocean Villa gebly. Dit is baie hondevriendelik met teëls / vinielvloere...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Turquoise Breeze Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Jeff's Place, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97thATmgW8sY3FxFP6zdT2NQg6y0TpGtW3KZbPkrZwag8l4FS6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag, vir 10 mense 12 5 1 5 25 Jeff's Place Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.366986550002 18.16998924687
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang