+65

6 gaste

2 slaapkamers

5 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Crawford Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Twelve on C bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Fichardtpark, Bloemfontein. Dit is in 'n veilige area en is 'n kort entjie vanaf winkelsentrums en hospitale.

Hierdie eenheid bied gerieflike slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar. Die huis is 2 km vanaf Rosepark Hospitaal en plaaslike winkelsentrums en restaurante is ongeveer 3 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Monique O
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend. What a great experience, the host was so helpful. She knew we were arriving late and made up the beds for the little ones. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Molewa M
Gesin met tieners
5.0
Beautiful little unit, great for a night stay over. Great place, clean and very big for a small family. Actually beautiful in reality c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Desire E
Saam met vriende
5.0
Sal beslis aanbeveel. Twelve on C is 'n netjiese, ruim eenheid en is goed toegerus. Ons het heerlik oornag na 'n lang pad en sal vir seker aanbeveel.
Nov 2025
Juliana O
5.0
Lekkerste verblyf in Bloem! Ek en my sussie het baie lekker gebly. Dis netjies, lekker spasie, stil area en veilig. Ons sal beslis weer hier boek.
Nov 2025
Vicki C
Gesin met klein kinders
5.0
Great. Twelve on C is baie netjies, skoon en ruim. Sal definitief weer daar gaan bly.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 12 Crawford Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Twelve on C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Bespreek

12 Crawford Crescent, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA06be1c0c0de31a09ab3b896184c8da8d3150a5a4f721c652eb1456c084df61ef84b55ecdf37d2e0076fb2858403ac91751ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 12 Crawford Crescent Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.141589224057 26.171850827613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang