10 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Twin Palms is 'n lieflike dubbelverdiepinghuis in Seemeeupark, Hartenbos. Die eiendom is ongeveer 5 km vanaf Hartenbos se strandfront geleë.
Die huis bied slaapplek aan 8 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die boonste verdieping bevat 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed plus n enkelbed in die woonarea. Die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n derde badkamer met 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan 'n ete by die sentrale ontbytkroeg of by die etenstafel en stoele geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die groen gordel en ook 'n see-uitsig in die verte, 'n tuin, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Twin Palms het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Wassenaar Street, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang