Two Fat Owls Guest House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Superior Room
B&B
Luxury Rooms
B&B
Huisreëls

As gaste ná 18:00 inklok, moet dit met die gasheer gereël word. Gaste moet asb. inklok voor hulle met aandete gaan, aangesien ‘n fooi van R500 gehef word as gaste ná 20:00 inklok.

Gaste wat nie tussen 07:30 en 09:30 ontbyt nuttig nie, sal dit verbeur.

Enige skade wat deur gaste veroorsaak word, is hulle verantwoordelikheid en moet betaal word voor hulle die perseel verlaat. Kinders onder 3 jaar kan ‘n bed gratis met hul ouers deel. Kinders tussen 3 en 6 jaar betaal ‘n ekstra tarief, aangesien ‘n matras voorsien word. Kinders ouer as 6 jaar betaal die volwasse tarief, aangesien hulle hul eie bed kry en die enigste kamer wat groot genoeg vir ‘n ekstra driekwartbed is, is die wittebroodsuite. As gaste hul sleutels verloor, word R500 gehef. Rook is verbode in die gastehuis. Aangewese rookareas is buite beskikbaar. As gaste hierdie beleid ignoreer, word R1000 gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Caledon Street, Bodorp, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA496002b1b433c9bfdf6a2b6dbb773d1838ff1ea02b7ef8f650efac5de51a6021cae4efb6b13971874fe97ffe2e475737f615?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 14 Caledon Street Bodorp 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.953055555083 22.460565099371
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang