Ubuntu house
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg 114A, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Ubuntu House bied selfsorgverblyf wat na die see front en is in Glencairn, Wes-Kaap geleë. Hierdie stylvolle, semi-losstaande huis het 'n Afrika-tema en spog met 'n see-uitsig. Dit is ideaal vir reisigers wat die Kaapse Skiereiland en natuurskoon wil verken. Hiér kan gaste die see-uitsigte bewonder en verbygaande walvisse in die baai sien.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 8, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, breekware, eetgerei, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stapeldeure lei na 'n stoep en 'n braai-area wat met 'n pragtige uitsig oor Glencairn spog. Hierdie verblyf het ook 'n omsetter vir kragonderbrekings.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ulricka Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Main-weg 114A, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Ubuntu house het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Main-weg 114A, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom