4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Elgin Valley Road, Croft Farm, Elgin, 7180, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uilhuijs is 'n goed toegeruste kothuis op Croft Plaas, 'n boetiekplaas in Elgin wat appels en pere verbou.
Dit kothuis is ver van die stadsgedruis, maar ook naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek. Die plaas is ideaal vir diegene wat die pragtige Elginvallei wil verken, hetsy vir die lekker wyne, bergfiestroetes, velddraf-geleenthede of restaurante.
Dié kothuis is elegant versier en ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n kuier saam met vriende. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed met snoesige gehaltebeddegoed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, gasstoof en -oond, ander npdige toebehore en ingeboude kaste met breekware en eetgerei toegerus is. Daar is ook'n tafel met sitplek.
Die sitarea het 'n netjiese en gemaklike sitkamerstel en 'n kaggel. Die leefarea lei na 'n groot stoep met meubels en 'n uitsig oor die pragtige plaas. Gratis WiFi is ook in die kothuis beskikbaar en braaihout kan voorsien word.
Uilhuijs het 'n omsetter wat die ligte, alarmstelsel en TV tydens beurtkrag aanhou.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Elgin Valley Road, Croft Farm, Elgin, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Uilhuijs het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Elgin Valley Road, Croft Farm, Elgin, 7180, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang