6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë.
Verblyf word in 3 houthuisies aangebied. Elke huisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Alle kamers beskik ook oor 'n haardroër, handdoeke en kamerjasse.
Die gemeenskaplike geriewe sluit 'n boma met braaigeriewe, 'n toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n buite-eetarea in. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser. 1 sak ys en 1 sak hout word met aankoms voorsien. DStv is ook ingesluit.
'n Groot kolonie Kaapse aasvoëls woon op die plaas. Die kamp is nie omhein nie en wild loop vrylik in die kamp rond. Gaste kan die plaas te voet of met 'n fiets ontdek, of op 'n self-rywildrit gaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Amelia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat
- Gaste dink Uitkyk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N8, Kimberley, 8304, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang