Vrystaat Akkommodasie by Uitkyk Guest Farm | LekkeSlaap
+14

Uitkyk Guest Farm

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8 , Kimberley, 8304, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitkyk Guest Farm is op 'n wildsplaas 20 km vanaf Kimberley langs die N8-hoofweg na Bloemfontein geleë.

Verblyf word in 3 houthuisies aangebied. Elke huisie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Alle kamers beskik ook oor 'n haardroër, handdoeke en kamerjasse.

Die gemeenskaplike geriewe sluit 'n boma met braaigeriewe, 'n basies toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n buite-eetarea in.

Slaapplek

’n Bespreking by Uitkyk Guest Farm sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Spaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Uitkyk Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • N8 , Kimberley, 8304, Vrystaat
  • Gaste dink Uitkyk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N8 , Kimberley, 8304, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5YjvOyIgackq9C5BbLpGq975oZ16MIPOk6gaHfAcX2TJqPtUMN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 N8 Kimberley 8304 Vrystaat 086 999 0018 12:00-18:00 10:00 -28.890928886321 24.886787620619
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za