+50

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chantelle H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ons verblyf by Uitkyk House was werklik wonderlik. Hierdie verblyf bied rus, vrede. Ons verblyf by Uitkyk House was werklik wonderlik. Hierdie verblyf bied rus, vrede en hope bekoring. Dit is ’n gesinsvriendelike huis wat oor al die geriewe beskik wat ’n mens moontlik kan verlang of benodig vir ’n gemaklike verblyf. Die eienaar en gasvrou van die eiendom het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel en seker te maak dat ons behoorlik tuis en gemaklik was. Ek sal hierdie verblyf met groot vrymoedigheid aanbeveel aan enigeen wat op soek is na ’n plek om in die Prince Albert-omgewing te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Karoo ervaring in gemak en stilte. Die huis was netjies, goed toegerus en baie ruim. Die ligging is lieflik om die gevoel van die Karoo te kry, maar naby genoeg aan die dorp sou jy wou gaan. Doodstil, pragtige sterre, ruimte en oopte. Wat meer kan jy vra? Ons het heerlik gebly. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflik. Ons het baie lekker gebly. Die plek is stunning.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Uitsonderlike Karoo ondervinding. Ons het ons kuier baie geniet, die huis se ligging is besonders in die sin dat as jy op die stoep sit, voel dit of die Karoo aan jou voete is. Daarby is die huis ook uitsonderlik goed toegerus, dit gee jou die gevoel van 'n plaashuis maar met moderne toebehore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Besonders, kunstig, pragtige Karoo natuur. Dit was fantasties. Mooi, smaakvol en 'n pragtige omgewing. Die huis is vol uitgerus en luuks. Ons sal definitief weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Peaceful and very quiet. Very well equipped house with a lovely pool for cooling off. We had a perfect two nights there. Grading of the access road would be most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anso V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ons was aangenaam verras oor die oase in die middel van die Karoo. A hidden gem! Die gasvrou was baie behulpsaam, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackson S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing and calm. The place is lovely and the views are a stargazer's dream. A few minutes outside the calm and charming town. Definitely worth spending a couple of nights to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brett F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heaven in the Karoo. My dream home in the Karoo. Views so far you can see your future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gea O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Recommended! Madri is a very friendly, helpful, hospitable host. The house is great: I could live there. From the shady terrace, you have beautiful views and the peace and quiet in the Karoo makes you zen. One of our favourite places in South Africa!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Erf 2313, Waterkop, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc46f5f64bc6730ddc4df3bfffcdef2a947f1112813c577fed7829cc02261d36ae5c7e85a268341929434cc26ad8dd1ad40fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag, vir 6 mense 103 5 1 5 Erf 2313 Waterkop 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.20819 22.04997
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang