4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Uitsig Cottages, geleë in die skilderagtige Hoeko-vallei tussen Ladismith en Calitzdorp, is die perfekte bestemming vir 'n ontspannende plaasverblyf. Die kothuise bied asemrowende uitsigte oor die Swartberge en plaasdamme, wat 'n rustige toevlugsoord belowe.
Hemelrand spog met 2 slaapkamers en sy eie vuurput en rotspoel. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad en stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kothuis werk op sonkrag en gas en beskik oor 'n rotspoel wat verhit kan word met 'n houtbrandende donkieverwarmer.
Die plaas bied verskeie aktiwiteite, soos stap en bergfietsry op die plaasstrande of swem in die plaasdam.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Narine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 212
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Uitsig Cottages- Hemelrand het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R62, Hoeko Farm, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang