LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uitsig Cottages | LekkeSlaap
+115

Uitsig Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Hemelrand
Selfsorg.
Gelukstroom
Selfsorg.
Huisreëls

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word vereis vir gaste wat in die Gelukstroom-eenheid bly. Gaste word versoek om navraag oor die toestand van die grondpad voor aankoms te doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Gaste moet asb. genoeg hout saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R62, 15 km vanaf Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1ZTdjZmU4LWE0NzAtNDczMy04ZWRhLWIyZjcxMWQ0NmY1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 90 5 1 5 Off the R62 15 km from Ladismith 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.468953722044 21.35532438373
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!