+79
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Viljoensdrif, Wolseley, 6830, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Under Oak Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas naby Wolserley en die Breederiviervallei. Die kothuis is omring met wingerde, persekboomlanings, en 'n rits verskeie plaasaktiwiteite en bied aan gaste luukse plaasverblyf.

Verblyf beskik oor 4 selfsorgkothuise, Comice Cottage, Anne’s Cottage, Josephine Cottage en Rosemarie Cottage, wat ideaal is vir 'n naweekwegbreek. Elke kothuis se kombuis en knus leefarea het 'n kaggel, en 'n buitebraai-area. Elke kothuis het 'n houtvuurwarmbad en 'n plonspoel.

Buitelewe-entoesiaste sal die talle aktiwiteite in die area geniet wat visvang, kanovaat, kajak, perdryroetes, kersiepluk in seisoen, Zipline-toere, wynproe en bergfietsroetes in.

Die plaas is net meer as 'n uur vanaf Kaapstad en dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek. Under Oak Cottage is 10 minute vanaf die trouvenues Olive Rock en Waverley Hills.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mignon R
Saam met lewensmaat
5.0
NVT. Baie dankie, dit was heerlik - salig, rustig en stil, net wat ons nodig gehad het.
Nov 2025
Eurika R
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing and beautiful. Our stay was very nice. It is so relaxing and beautiful there with friendly service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Christa D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik! Wonderlike plek, vriendelike diens. Skoon, netjies, waarde vir geld en presies soos geadverteer. Rustige omgewing en die perfekte plek om t...
Sien meer
Jul 2025
Liana V
Saam met lewensmaat
5.0
Blissful. Heerlike wegbreek, privaat en vriendelike mense.
Mei 2025
Deidre S
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies, waarde vir geld en vriendlike diens. Dit was lekker en die diens was baie vriendelik.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsabe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Viljoensdrif, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Under Oak Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 580
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Viljoensdrif, Wolseley, 6830, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdadd146b7ea23a156f0d5dbe6c57314ee8af935a2616f66bfb79a9b17af98725ddea30bd50d56971407eb9b0ba8d97264f06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 Viljoensdrif Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.472801 19.182207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang