Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Comice Cottage
- Selfsorg met linne, badhanddoeke en swemhanddoeke.
- Anne's Favorite Cottage
- Selfsorg met linne, badhanddoeke en swemhanddoeke.
- Josephine Studio Cottage
- Selfsorg met linne, badhanddoeke en swemhanddoeke.
- Rosemarie Studio Cottage
- Selfsorg met linne, badhanddoeke en swemhanddoeke.
Huisreëls
Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Geen kinders onder 12-jarige word in Comice Cottage toegelaat nie.
Anne's Favorite Cottage laat kinders van alle ouderdomme toe. Doen asb. vooraf navraag.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Viljoensdrif, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang