+226

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Melissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Lovely stay at Underhill, we will be back in the warmer months for sure! We had a lovely stay at Underhill - the hot tub is fantastic next to the braai and hot water was immediately available when showering. We played board games and enjoyed a visit or two from the farm dogs!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Excellent stay at the Bacuzzi. We had an excellent stay at the Bacuzzi. Its a real tiny house with no space inside the chalet for a bathroom sink. The bed was excellent and the kitchen was kitted out well. I just wish the hot tub had a cover as it would allow the water to heat up quicker and also stop debris from falling into the tub. The patio with the hot tub and lights really made the experience worth it and sitting on the patio couch was great. Julian and Ken were attentive without being overbearing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing, cosy. Very spacious and affordable. Beautiful private fire area. Hot tub is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Rustig, net wat ons nodig gehad het. Was beautiful, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Excellent. Rustic with every luxury you need. Great view and peace and quiet. Great to reset the soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Rustic rejuvenating romantic. Our stay was absolutely exceptional. The accommodation was tastefully rustic, beautifully designed, and impeccably clean—every detail reflected care and charm. The structure itself was wonderfully built, offering both comfort and character in a way that made the experience truly memorable. What made our visit even more special were the gracious hosts, who went above and beyond to ensure we felt welcome and comfortable throughout our stay. Their warm hospitality, combined with the stunning accommodation, created a perfect getaway. We would highly recommend this place to anyone looking for a peaceful, spotless, and beautifully curated retreat. A well-deserved 5-star experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Absolutely enjoyed every minute of our stay. Enjoyable, despite no electricity hence no WiFi. Hounds had a blast. Some white sand from the river, gravel, logs, or pavers at the entrance to the cottage would be helpful, or a broom per cottage to sweep the sand/mud.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Baie lekker gebly in Bacuzzi! Dis baie klein, maar stilte en privaatheid maak op. Baie lekker gebly in Bacuzzi! Dis baie oulik, klein, maar stilte en privaatheid maak op daarvoor. Die binnenshuise kaggel was perfek vir die koel aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ian A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mei 2026

*. It's nestled in the trees by the river. Close to Grabouw, Villiersdorp and Botrivier. Plenty of activities within a short drive in any direction.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2026

Naweek met familie. Dit was okei; ek het meer verwag vir die prys. Ons was mal oor die slim planne om ou goed te hergebruik. Die dekor is besonders, veral die loodglaswerk met voëls en die mosaïekwerk in die badkamers. Die ekstra toilet met bottels in die muur is pragtig, maar die toilet was verstop en ons het dit nie gebruik nie. Dis heerlik stil en afgeleë, en beslis 'n bestemming vir mense wat wil wegkom van die stadslewe. Ongelukkig was daar geen warm water toe ons die eerste aand wou stort nie, en die plek is bitter koud in die winter. Ons moes die bestuurder gaan roep om leë gasbottels te vervang. Die leefarea was leefbaar danksy die stofie. Daar was egter nie toerusting om die stofie skoon te maak nie; ons moes improviseer. Die kombuiswasbakke het net een prop gehad, en ons was verbaas oor die plastiek wynglase. Daar was 5 tangetjies, maar min braaigereedskap, en net een vuil braairooster. Ek moes ook van die breekgoed en messegoed was voor gebruik. Ons was dankbaar vir die snoesige vereduvets, want die kamers is bitter koud. Die kamers was klam en muwwerig, dalk a.g.v. vog wat deursypel uit die eko-dak. Dit is 'n unieke plek, en die foto's is besonder vleiend, maar ons sal nie teruggaan nie. Nota: ons het nie die WiFi gebruik nie. Die gasheer het ons vooraf laat weet dat daar geen opvangs of WiFi is nie a.g.v. die vorige week se stormskade.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Julian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm E34 Van Der Stel Pass, Villiersdorp, Vyeboom, 7171, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA421f59cf027dc0137904d92366a5af2fff37c3cb824d7e4f95c9ce7fbeb7ee607f789f8738312b4c8d992e1404e5ceded363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 Farm E34 Van Der Stel Pass Villiersdorp 7171 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.095938477059 19.20118062933
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang