+19
Selfsorg in Swellendam

Upper Deck Self-catering Apartment

6 gaste

2 slaapkamers

5 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Upper Deck Self-catering Apartment is 'n woonstel wat op die eienaar se eiendom in Swellendam geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens met 'n enkelslaapbank vir 2 kinders in die leefarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof en 'n wasmasjien.

Daar is 'n TV met DStv in die leefarea en gratis WiFi is regdeur die woonstel beskikbaar. Gaste kan die braaigeriewe gebruik en ontbyt kan teen 'n addisionele koste gereël word.

Daar is parkeerplek vir 1 voertuig. Upper Deck Self-catering Apartment is naby winkels, museums, galerye en bessie- en likeurplase.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Charmaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gemaklik. Baie netjiese verblyf. Alles wat 'n mens nodig het om gemaklik te bly en kuier. Gasvrou was baie akkommoderend en vriendelik. Ons...
Sien meer
Jan 2026
Celeste S
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Ja, die dame wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Die plek was netjies en skoon en het beskik oor alles wat ons nodig sou kry.
Jan 2025
Melanie L
Saam met vriende
4.8
Rustig. Baie rustige omgewing.
Mrt 2025
Petrushca L
4.6
The room was spotless, beautifully decorated, and had all the little touches! I had such a wonderful experience. From the moment I arri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Ryan B
Saam met vriende
4.4
Good but noisy. It was good; the only issue was highway noise, which affected our sleep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Upper Deck Self-catering Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

25 Geelhout Avenue, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0t2NCa6WM0IeTG9Y77JVsMmXTc6IIPEBTNhA8hi4oOfnL1gzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 25 Geelhout Avenue Drosdykop 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.023982812363 20.452653765678
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang