Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Hotel in Park West

Urbanight

10 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 22 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Urbanight is sentraal geleë in die hartjie van Bloemfontein en bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die kamers bied slaapplek vir tot 2 gaste in 'n oopplan-uitleg en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, asook vars handdoeke en gratis badkamergeriewe.

Kamergeriewe sluit in WiFi, lugversorging, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike gaste-sitkamer in die gebou.

Veilige, privaat parkeerplek met 'n hek is op die perseel beskikbaar, tesame met 24-uur-sekuriteit en 'n ontvangstoonbank om met navrae te help. Urbanight is gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, wat dit 'n ideale basis maak vir besoekers aan die omgewing.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
24-uur-ontvangs

Ligging

  • 22 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

22 Donald Murray Avenue, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a5b42860b32482842d372cb9abb3b746009023449eb0628d3880617cfb04cad9b8c51e0e0d256541bb458e1ae6953d6659?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 22 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -29.111622894008 26.20128446627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang