Self-Catering Unit
17 gaste
6 slaapkamers
17 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Uurpan Guestfarm bied selfsorgverblyf sowat 10 km vanaf Schweizer-Reneke en sowat 3 km vanaf Uurpan Safari Lodge. Dié gasteplaas is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n wegbreek uit hul daaglikse lewe en roetine.
Verblyf word gebied in 7 slaapkamers. Elke kamer het lugversorging en sommige kamers het skuifdeure wat lei na die tuin en braai-area.
Die kamers deel die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area. Die selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien.
Kamer-opset
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jinkie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 58
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
- Gaste dink Self-Catering Unit het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R34, Schweizer-Reneke, 2780, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang