Self-Catering Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Uurpan Guestfarm bied selfsorgverblyf sowat 10 km vanaf Schweizer-Reneke en sowat 3 km vanaf Uurpan Safari Lodge. Dié gasteplaas is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n wegbreek uit hul daaglikse lewe en roetine.

Verblyf word gebied in 7 slaapkamers. Elke kamer het lugversorging en sommige kamers het skuifdeure wat lei na die tuin en braai-area.

Die kamers deel die gemeenskaplike kombuis, sitkamer, eetkamer en braai-area. Die selfsorgkombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Self-Catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 000 per nag (plek vir 17)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za