Pick your preferred language

English

Afrikaans

+81
Selfsorg in Uvongo

Uvongo Sands 6

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en 'n waterval net om die draai van die huis af. Ons is ook stapafstand van die plaaslike winkels en restaurante af.

Die huis het 'n skeepvaarttema en is lekker ruim met 3 slaapkamers met waaiers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n wasmasjien. Die gerieflike leefarea beskik oor 'n plasma-TV OVHD-dekodeerder. Uvongo Sands bied slaapplek vir 6 gaste.

Die huis is in 'n kompleks met 'n afstandbeheerde hek geleë en daar is 'n binnehof en geplaveide braai-area wat gaste kan gebruik. Die strand is so naby dat jy die branders kan hoor breek.

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam aangesien ons dit nie voorsien nie.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 130 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 130

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uvongo Sands 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

82 Colin street, Uvongo Sands Unit 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyYTk3MmQyLWQwYzQtNDg4Mi04MDVlLTgxNmRiN2ZkZDQ4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 8) 130 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang