Uvongo Sands 6

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 11 April 2019

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Uvongo Sands 6 is ’n losstaande huis slegs 100 m van die fantastiese Uvongo-hoofstrand af. Daar is 'n swembad, 'n getypoel, 'n strandmeer en 'n waterval net om die draai van die huis af. Ons is ook stapafstand van die plaaslike winkels en restaurante af.

Die huis het 'n skeepvaarttema en is lekker ruim met 3 slaapkamers met waaiers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n wasmasjien. Die gerieflike leefarea beskik oor 'n plasma-TV en DVD-speler. Uvongo Sands bied slaapplek vir 6 gaste.

Die huis is in 'n kompleks met 'n afstandbeheerde hek geleë en daar is 'n binnehof en geplaveide braai-area wat gaste kan gebruik. Die strand is so naby dat jy die branders kan hoor breek.

Bring asb. jou eie bad- en strandhanddoeke saam aangesien ons dit nie voorsien nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Uvongo Sands 6 sluit in:

2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Uvongo Sands 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 R280 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 11 April 2019

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za