LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uvongo Sands 6 | LekkeSlaap
+23

Uvongo Sands 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 50 resensies vir Uvongo Sands 6
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Venessa V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa V
Gesin met tieners

Kort vakansie saam met my dogters!

Uvongo Sands 6 is 'n lekker ruim plekkie op grondvlak. Dit was meer as wat ek verwag het en baie netjies. Alles wat ons benodig het was tot ons beskikking. Die plekkie is loopafstand van die swemstrand sowel as van winkels af. Baie sentraal geleë! Ek sou dit vir seker aanbeveel!

Gabriel R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriel R
Gesin met klein kinders

Skoon netjies en naby als

Die plek is baie skoon en netjies gewees meer as genoeg spasie kon beslis meer mense huisves loop afstand van winkels en strand af werklik waarde vir die geld

Russell T - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Russell T
Gesin met tieners

Pleasant.

Upon arrival, we advised Andre that the main bedroom external door was not operational whereupon he advised that he would attend to it the next day and apologized for the inconvenience. He never did arrive to attend to the issue.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Thank you for the feedback. Andre apologized for the inconvenience and the delay, the door has been repaired.

Uvongo Sands 6
Zelma H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma H

Dit is 'n baie lekker huisie om te huur naby die strand en winkels

'n Afdakkie by die skuifdeur sal bja welkom wees vir die reen anders is dit 'n baie lekker plekkie sal beslis weer bespreek.

Michelle B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Die verblyf baie gerieflik.

Die woonstel is lekker groot en ons was 4 grootmense en 2 kleintjies. Niemand was onder mekaar se voete nie. Die kombuis is goed ingerig en was lekker dat ons, ons eie braai area gehad het. Sal definitief weer daar oorbly en aanbeveel vir ander.

Kirsten C - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten C
Gesin met klein kinders

Absolutely loved it.

Situated in the perfect spot. Close to the beach. Close to the shops. Ideal enough room and space for the whole family. Everyone was comfortable. Thank you.

Ewoud F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ewoud F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflik.

Heel lekker ruim en gerieflik, naby als en loopafstand van hoofstrand.

Callie S - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, gemaklik en veilig.

Die plekkie is gerieflik naby aan al die winkels, stapafstand strand toe en daar is heelwat aktiwiteite buiten strand toe gaan naby.

Mary J - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mary J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uvongo Sands 6 was a lovely place and location except for cleanliness.

Wall in dining room had spill marks down the wall. The kitchen was not clean behind the washing machine and fridge. The 1 toilet was leaking and was filthy behind the toilet. The bedding was old. The furniture was not painted and looked dirty.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Thank you for the feedback, the house was spring cleaned and the cleaning company cleaned behind all the furniture. The toilet was repaired immediately when we were notified of the leak. The furniture is painted with white wash paint for a vintage look.

Uvongo Sands 6
Renchia F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renchia F
Gesin met tieners

Baie lekker.

Was 'n baie aangename vakansie gewees.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, die gloeilamp in die sitkamer is vervang en die voordeur se slot is verstel.

Uvongo Sands 6
Lana K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lana K
Gesin met klein kinders

Private, close to shops and beach very convenient enjoyed the stay.

Place was very nice and neat. Only globe in the lounge was not working and lock on the front door was struggling to lock and back wall needs painting. Otherwise everything was good. A great experience, thank you.

Hilary J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilary J
Gesin met klein kinders

Gerieflik met baie spasie.

Ons het baie lekker gebly. Die akkommodasie is baie ruim. Andre was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons gerieflik te maak. Dit is veilig en binne loopafstand van die strand en winkels. Ons sal beslis weer daar bly. Ek sal net voorstel dat daar 'n ordentlike wasgoedrak beskikbaar is vir handdoeke wanneer dit reën.

Jacinta E - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacinta E
Gesin met tieners

Relaxing getaway.

Wish we had booked a longer stay, will definitely stay here in future. Did not have to worry about safety. Shops and restaurants very close by. Lovely, quiet and peaceful.

Sarie O - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie O
Gesin met klein kinders

Baie aangename verblyf, eenheid gerieflik en goed toegerus.

Ons was baie beïndruk met die diens van Andre, hy was vriendelik en het dadelik gereageer indien ons 'n navraag gehad het. Uvongo Sands 6 is 'n baie gerieflike eenheid en baie goed toegerus. Ons het ons verblyf terdeë geniet en sal beslis die eenheid aanbeveel aan familie en vriende.

Jennifer S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer S
Gesin met klein kinders

Lekker by die see.

Lekker om jou kar te parkeer en alles is in loopafstand. Pragtige en ruim eenheid met 2 en half slaapkamers met bykans alles wat jy nodig het om lekker vakansie te hou. Ongelukkig word nuuskierige plaasseuntjies se veiligheid in gevaar gestel deur die vervalle eenheid reg langs Uvongo Sands 6. Privaatheid word ook ingeboet deurdat die hele kompleks net twee wasgoed lyne het, een in die kuier area van Uvongo 6 en een agter die vervalle eenheid. Almal gebruik dus No 6 se waslyn.

Sunet V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet V
Gesin met klein kinders

Absoluut fantastiese plekkie.

Dit was regtig ons lekkerste vakansieplekkie nog. Voor die tyd het ons met eienaar kommunikeer, baie vriendelike dame. Skoonmaakdienste het ons, sonder dat ons gevra het location gestuur. Plekkie was mooi skoon. Ons het so tuis gevoel. Grasperk vir kinders om te speel, ons eie pvt braaiplek, kuierplek, beddens is so sag en gemaklik, 100% veilig. Loopafstand van strand en winkels. Definitief your home away from home. Sal Uvongo Sands 6 vir almal aanbeveel. Baie dankie weereens.

Amore C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore C
Gesin met klein kinders

Die plekkie is naby die strand en ook winkels, netjies en gerieflik.

Die plekkie is naby die strand en winkels, loopafstand vanaf alles! Dit is ruim en gerieflik. Het ook veilig gevoel. Ons het dit baie geniet!

Marlene V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene V
Gesin met klein kinders

Was gemaklik, het lekker gebly.

Sien sterre.

Hylie P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hylie P
Gesin met klein kinders

Gemaklik, rustige vakansiegevoel.

Die plekkie is goed toegerus vir enige vakansieganger, is groot en veilig genoeg vir die hele gesin en het 'n heerlike vakansiegevoel deur die meubels geskep. Die beddens was ook baie gemaklik om op te slaap wat 'n groot pluspunt is. Die hele gesin was tevrede.

Hendrik R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Dit was eersteklas en baie lekker by die Suidkus.

Soon J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasmagoriese tyd gehad!

Netjiese en gemaklike verblyf vir die hele gesin. Inkopies en strand binne loopafstand wat nodig is na die luilekkker aande!

Hannelie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Awesome.

Ons was 'n ouerpaar met ons volwasse kinders. Ons het heerlik gebly en die plekkie het alles wat jy benodig vir vakansieverblyf. Dit is baie veilig en jy het tot jou eie privaat stoep met braaigeriewe daarby. Ons was loopafstand van die strand en vir ons wat baie van stap hou kon ook af stap na Shelly Beach toe. Ons was baie tevrede met ons vakansieplek en sal dit definitief weer bespreek vir die volgende seevakansie en beveel dit aan.

Kyle M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kyle M
Gesin met klein kinders

Dit was lekker.

Effens reënering en bewolk, maar ons het dit geniet. Die plek was skoon en netjies.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was nice.

Bit rainy and overcast, but we did enjoy it. Place was clean and neat.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charmaine M - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine M
Saam met vriende

Ongelooflik.

Die besoek was wonderlik en met die bus was dit maklik om te bereik. Die plek is baie veilig en skoon. Baie stil, ver van die gedruis van die stad. Ek gaan weer bespreek en het dit vir vriende aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Unbelievable.

The visit was awesome and travelling by shuttle it was easy to get to. The place is very safe and clean. Very quiet from the hustle and bustle it's a sure place to go to. I am booking again and have told friends about it.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Linda C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C
Saam met vriende

No see view, but near the beach, no undercover parking.

Place were not very clean.

Uvongo Sands 6's terugvoer

The website doesn't state that the house has a sea view, the house is 100 m walking distance from the beach. There is undercover parking under the flats inside the complex.

Uvongo Sands 6
Ivan L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ivan L
Gesin met klein kinders

Goed geleë, voldoende ruimte en lekker naby strand met voldoende speelplek vir kinders.

Die huis het aan basiese geriewe voldoen. Die stoof, veral plate en oond kan aandag geniet. Die groot slaapkamer met 3 beddens is ietwat donker en kort beter beligting. Die nabyheid aan die strand is 'n pluspunt en ook dat die huis geen trappe het nie. Die kommunikasie deur die eienaar en aanwysings was uitstekend.

Annatjie H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie H
Saam met vriende

Het 'n aangename verblyf gehad.

Ons het n aangename verblyf gehad en die huis was heel oulik behalwe vir die matrasse van die dubbelbeddens wat deur geslaap is en vir 'n baie onaangename reuk in die kaste. Hulle moet dalk die kaste oop laat staan indien nie gebruik word nie. Verder was alles volgens verwagtinge. Sal beslis weer kom kuier.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Die dubbelbed in die hoof slaapkamer is in April hierdie jaar vervang en is steeds splinternuut. Ek is baie bly julle het 'n aangename verblyf gehad.

Uvongo Sands 6
Nadine S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Gesin met klein kinders

Die plekkie is gerieflik naby alles geleë en was baie prakties, gerieflik en mooi vir die prys wat ons betaal het.

Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer gaan. Die plekkie het baie spasie en die privaat tuintjie was baie lekker met ons klein eenjarige seuntjie. Dit was baie gerieflik met die wasmasjien en ons het nie enige iets nodig gekry wat nie reeds in die eenheid was nie. Dit was lekker stil en gemaklik.

Phindi Z - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Phindi Z
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker gewees, dankie.

Dit was sentraal, naby al die geriewe en die strand. Geen see-uitsig, maar naby genoeg om die branders in die oggend te hoor. Het my verblyf geniet. Pak net badhanddoeke in en skoonmaakmiddels.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was great, thanks.

It was central, close to all amenities and to the beach. No beach view but close enough to hear the waves in the morning. Enjoyed my stay. Just pack own towels for showering, and cleaning detergents.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Richard W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Gesin met tieners

Dit was die beste verblyf wat ons nog gehad het, goeie kliëntediens, die plek is baie netjies met alles toegerus, baie naby aan die strand en baie veilig.

Dankie vir die manier hoe julle ons behandel het vanaf die dag van navrae tot die na ons vakansie, hulle het ons altyd op hoogte gehou, vir ons as gesin was dit die wondwerlikste vakansie ooit. Al wat ons gedoen het. was om te ontspan en die vakansie te geniet. Dit was so wondelik gewees om in Uvongo Sands 6 te bly, selfs die skoonmaakdienste was puik en André van Zippy Cleaning services het ons so welkom laat voel en so mooi gehelp. Baie dankie aan almal van julle, ons sal altyd weer van julle dienste gebruik maak.

Hestia S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hestia S

Oulike plek wat jou forseer om nie laat te slaap nie want die see is net om die draai!

Die plekkie was skoon en netjies en het aan ons basiese behoeftes voldoen. Die eerste drie dae was baie raserig met al die gekappery aan die buitekantste mure. Die plek is lekker naby aan die see, so voor jy te moeg geloop is, is jy by jou bestemming. Ons honde het net so lekker gekuier. Een voorstel is om dalk 'n paar hakkies in die badkamer te sit om jou waslap op te hang.

Ferdi D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D
Saam met vriende

Skoon, netjies en veilig.

Die eenheid is gerieflik geleë binne loop afstand van strand en inkopie winkels.

Magdel G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en lekker.

Uvongo Sands 6 het aan ons vereistes voldoen. Alles was skoon en netjies en dit is gerieflik naby die strand.

Dilene P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dilene P
Gesin met klein kinders

Rustige plekkie van rus.

Ons het die tydjie geniet en dit was vir ons 'n huisie weg van ons huisie af. Dis klein genoeg om aan die kant te hou, maar groot genoeg om nie op mekaar se tone te trap nie. Ek en my gesin het lekker gerus!

Yolande V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Yolande V
Gesin met klein kinders

Ons het ingeboek en daardie nag ongeveer 00:00 weer vertrek.

Die foto's wys nie eintlik hoe die plek buite lyk nie en ek sou verseker nie bespreek het as ek geweet het nie. Die plek het het muf en die skoonmakers het dit probeer weg JIK, so mens kon nie leef met die JIK en muf reuk nie.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Good day,

The listing has 36 photos of the house and surroundings. The house does not have a mold problem and gets well cleaned before all guests book in. The house is great value for money at a very affordable price, we always give prompt service to all guests, the house always gets cleaned by a cleaning team before all guests book in and a quality check gets done by a supervisor before each arrival. The location is ideal within 100 m walking distance from Uvongo's main beach and in an electric fenced complex with remote controlled gate.

Uvongo Sands 6
Stephanus J - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus J

Lekker goedkoop.

Water probleem. Plek was nie skoon nie. Tafeldoeke ens. was vuil.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, die water was slegs af vir 'n paar uur a.g.v die munisipaliteot wat 'n nuwe water meter in die straat geinstalleer het, ek het binne 'n uur terugvoer geggee oor die geskedulerde herstelwerk deur die munisipaliteit. Die huis is skoongemaak deur die skoonmaak maatskappy die oggend voor julle ingeboek het.

Uvongo Sands 6
Ilva R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilva R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike gerieflike huis wat voldoen aan al jou behoeftes.

Die huis voldoen aan al jou basiese behoeftes. Daar net een probleem en dit is die foto van die swembad. Daar is absoluut geen see-uitsig of swembad op die perseel nie. Verder is dit 'n absolute puik eenheid. Sal beslis weer gaan.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Die resesnsie dui aan dat daar nie see uitsig is nie. Die huis is 100m van die strand af, die foto van die swembad is die swembad by die strand soos op die resensie.

Uvongo Sands 6
Sannie S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sannie S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon, veilig en voldoende.

Enigiemand wat rustigheid soek en die see wil geniet, Uvongo is ideaal.

Lynette H - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette H
Gesin met tieners

Rustig.

Ek voel net die TV kon tenminste permanent ingestel wees vir kanale 1, 2 & eTV vir die wat nie DStv het nie.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Dankie vir die terugvoer oor die TV ek was ongelukkig nie bewus dat die TV kanale nie gewerk het nie en het dit onmiddelik reggestel toe jy my laat weet het.

Uvongo Sands 6
Hennie V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Lekker ruim woning - Ongelukkig geen see-uitsig nie.

Ons sal beslis die woning aanbeveel en sal selfs in die toekoms weer die plek boek. Daar is ongelukkig geen see-uitsig nie maar verder baie lekker gebly.

Louisa B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa B

Dit was asemrowend.

Sien sterre.

Anton N - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en gerieflike groot leefarea met groot slaapkamers.

Ek sal hierdie plek vir enige familie aanbeveel wat spasie soek indien daar 'n paar kinders by is. Twee slaapkamers is lekker groot en die twee badkamers is baie gerieflik. Die woonarea is baie groot en 'n klomp mense kan daar kuier. Die feit dat dit grasperk het voor en agter was vir ons uitstaande en die buitebraaier fantasties. Die loopafstand Uvongo-strand toe is ongeveer 150 m en is ideaal en maklik loopbaar vir enige persoon. Lekker vakansie plek. Gaan geniet dit self.

Pamela K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pamela K
Saam met vriende

Ons het rondgekyk, toegesluit en erêns anders gaan inboek.

Dit lyk glad nie soos in die foto's nie. Die beddegoed was grys en dit het gelyk of iemand in die beddens geslaap het. Daar was niks ligtoebehore nie, net ligte wat hang. Die dak was vol muf en die badkamers ook. Die yskas het soos ou vis geruik. Die deure binne het geen handvatsels gehad nie so 'n mens kon nie die deure sluit nie. Ons kon nie by die voordeur ingaan nie, omdat die sleutel nie gewerk het nie. Die hele buite-area en die kothuise rondom lyk verskriklik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We looked around, locked up and went and booked in somewhere else along the road.

It doesn't look anything like the pictures. The linen was grey and old and the beds looked like they had been slept in. There was no light fittings, just bulbs hanging. The ceiling was full of mildew, as were the bathrooms. The fridge smelt of old fish. The inside doors had no handles so you couldn't lock the doors. We couldn't get in at the front door as the key didn't work. The whole outside area and the cottages around looked terrible.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Thank you for your feedback, all the bedding in the house was puchased in 2016. The house was cleaned by the cleaning company before your arrival. The lamp shade was replaced the same day. Unfortunately I was not aware of the mould problem and it was rectified soon after. All the doors has always had lockpins on the inside. The complexs was painted in 2016.

Uvongo Sands 6
Johan S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, dankie dat ons worshond ook die vakansie kon mee maak.

Kliënt se kommentaar, klagtes word direk aangespreek en waar nodig word die probleem-artikels soos bv. stoof, yskas, TV-kabels vervang.

Marius V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Het dit baie geniet by uvongo Sands 6 en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Shireen R - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen R
Saam met vriende

Comfortable, value for money, quiet and relaxing.

Adele was friendly and accommodating. Enjoyed our stay! Quiet and relaxing.

Siveshan G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siveshan G
Saam met vriende

Excellent experience.

Good place to get away. Enjoyed the stay at Uvongo. Excellent service received and will look forward to going there again.

Eben L - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eben L
Gesin met klein kinders

Gerieflik en ruim.

Basies maar gerieflik en ruim met uitstekende ligging.

Biance R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Biance R
Gesin met klein kinders

Ideaal vir gesinne of 'n groter groep.

Baie dankie! Ons het lekker gebly. Daar is oorgenoeg plek vir die hele gesin (daar is selfs plek vir skoonma). Netjiese kamers met nuwe beddegoed. Lekker naby geleë aan alles. Vriendelike diens en die eienaars het uit hulle pad uit gegaan om aan ons versoeke te voldoen. Dankie vir 'n netjiese skoon vakansieplek!

Francois H - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois H
Gesin met tieners

Drein van stort was verstop. My man moes dit oopmaak.

Daar is nie eers 'n rasper en botteloopmaker nie. Broodrooster werk nie eers nie. Groot probleem met klein, swart miere.

Uvongo Sands 6's terugvoer

Yolanda, baie dankie vir jou terugvoer, ons is nuwe eienaars en het dieselfde dag toe julle vir ons laat weet het daar is nie 'n rasper en botteloopmaker nie, gaan koop. Ons het ook die huis berook vir insekte toe julle uitgetrek het en was nie bewus van die mier probleem nie. Die drein is ook uitgesorteer.

Uvongo Sands 6
was R550
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
was R550
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
was R550
Vanaf R385
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Colinstraat 82, Uvongo Sands Eenheid 6, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKAZQNz8LrTtDgNqZ8HcBx7bs4bavZxGoI6PWluu73wi4GvdKsK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R550, nou Vanaf R385  per nag (plek vir 6) 50 5 1 5 82 Colin street Uvongo Sands Unit 6 4270 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -30.83322740505 30.394653566657
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!