+44

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Justine D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Almal was baie vriendelik. Sal definitief. Baie lekker gebly. Diens was uitstekend. Almal was baie vriendelik. Sal definitief weer daar bly as ons weer hierdie kant is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonard C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Very convenient, breakfast was great and rooms are spacious and clean. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia S
1 nag Gesin met tieners
2.6
Jan 2026

Glad nie aanbeveelbaar nie. Dit was die eerste gastehuis waar ek al gebly het waar ek moes vra vir handdoeke. Die handdoeke was met ons aankoms nat. Ons het twee keer gevra vir die handdoeke, want ons het 'n afspraak gehad by 'n restaurant. En na die tweede keer se vra, toe kry ons drie stelle nat handdoeke. Die aircon het nie gewerk nie. Ons het ons waaier uit die kar gaan haal, dit het meer koelte verskaf as die aircon. Die yskassie se rakkie was gebroke. Ek het die gevoel gekry hulle gee net nie om nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ettienne P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie lekker en prakties geleë. Baie prakties geleë naby alles. Netjies en lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rashaan B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Gerieflik en ontspanne. Verblyf was baie aangenaam, en die ontbyt elke oggend was wonderlik met baie om van te kies. Die staf is baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Great stay! We were made to feel very welcome, service was great and the rooms were spacious and very comfortable. Breakfast was delicious too! Would definitely stay again. It is useful to have a car, but there are taxis available which can be booked for you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lolita
Uzuri Guesthouse
Good morning, Christie Thank you very much for your review! We hope to see you again soon. Have a super weekend. Lolita

Johan N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Netjies, veilige oornagplek en stapafstand van 'n mall. Gerieflike kamers wat netjies is met veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Enjoyed the hospitality. Friendly staff and owner and a suitable location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lolita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 030
per nag, vir 2 mense
Bespreek

154 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Tx3ktuvtZ71fIDGXSoGTv6qFfGTNPgpOIxEtWJ4XbU2IGLdhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 154 Jan Jonker Road Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -22.579491495929 17.089287380986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang