LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Uzuri Guesthouse | LekkeSlaap
+52

Uzuri Guesthouse

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Uzuri Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Marissa M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marissa M
Saam met vriende

Baie basiese verblyf.

Verblyf is baie basies - beddegoed en handdoeke van lae gehalte - baie dun, matras is kort en duvet baie kort en smal. Ons voete het uitgesteek. Geen seep of badgoed voorsien in ons kamer nie - lyk of die permanente seephouer in stort dalk afgebreek is, maar geen tydelike voorsiening is gemaak vir enige stortseep nie. Ontbyt was lekker. Ek stel voor gastehuis belê in beter kwaliteit beddegoed en maak seker om een grootte duvet groter as die matras aan te koop. Veilige en voldoende parkering was beskikbaar.

Karmen V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmen V
Saam met vriende

Aangenaam verras!

Vir die ligging van die gastehuis is dit merkwaardig stil! Dit is 'n groot verrassing om by die hekke in te kom en die klein oase met vriendelike hulp en baie mooi kamers met vreeslike gemaklike beddens te ontdek! Die ontbyt was besonders lekker. Ek sal vir seker terug gaan vir my gereelde Windhoekbesoeke.

Uzuri Guesthouse's terugvoer

Goeie More, Karmen

Baie dankie vir julle kuier. Alles van die beste vir die res van die jaar wat ook al amper weer verby is.

Mooi Bly
Groetnis
Lolita


Uzuri Guesthouse
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan Jonker-weg 154, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Tx3ktuvtZ71fIDGXSoGTv6qFfGTNPgpOIxEtWJ4XbU2IGLdhC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 4 154 Jan Jonker Road Windhoek 0000 Khomas 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -22.579491495929 17.089287380986
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!