Pick your preferred language

English

Afrikaans

+61
Gastehuis in Christiana

Vaal De Vue Guest House

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 4B River Street, Christiana, 2680, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Vaal De Vue Gastehuis is in Christiana aan die Vaalrivier geleë en bied luukse, kwaliteit akkommodasie, ideaal vir paartjies, sakereisigers en oornaggaste.

Die gastehuis beskik oor 7 slaapkamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is gemeubileer met gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort of slegs 'n stort.

Bykomende geriewe sluit in lugversorging, 'n TV met DStv, en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area geniet.

Daar is baie aktiwiteite om rondom Christiana te geniet, soos bootritte, en gaste kan braaipakkette vooraf met die bestuur reël.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Raaitjie N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons sal Vaal De Vue vir enige iemand aanbeveel. Ons het vreeslik baie lekker gekuier, al die mense is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Die plek is b...
Sien meer
Okt 2025
Lizette S
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtig en vol detail. Dekor is baie mooi. Die kagel en soetwynkie was heerlik. Die ontvangs was baie vriendelik en gasvry. Ons sal vir seker weer daa...
Sien meer
Jul 2025
Ninon S
Saam met lewensmaat
4.2
Ideale oornagplek. Baie skoon en veilig. Restaurant op perseel ook 'n pluspunt. Mooi, netjiese verblyf.
Mrt 2025
Ben V
Saam met lewensmaat
4.0
Goeie waarde vir geld. Goeie ligging en waarde vir geld verblyf. Ansie is 'n baie goeie gasvrou wat jou dadelik tuis en op jou gemak laat voel.
Apr 2025
Marlein G
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek met puik kliëntediens. Mooiste plek met pragtige dekor. Kamers is ruim en beddens slaap te lekker! Gasvrou is fantasties, diens is pu...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4B River Street, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Vaal De Vue Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4B River Street, Christiana, 2680, Noordwes

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang