Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal De Vue Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marie-Louise Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 57 resensies vir Vaal De Vue Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Dolf D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag verblyf was aangenaam en veilig.

Ja, vriendelike ontvangs en dienste. Mooi skoon en moderne kamers asook 'n aangename atmosfeer in die restaurant. Veilige parkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie more Dolf,

Baie dankie vir jou bespreking by Vaal de Vue Gastehuis.

Ons hoop ons sien jou gou weer.

Geseënde dag.

Groete, Charlene

Vaal De Vue Guest House
Elle E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elle E
Besigheidsreis

Expensive River Road Rest.

The staff are very pleasant and accommodating. The room is nice; however, only one packet of tea and one packet of instant coffee is offered in the room with powdered creamer instead of milk, with no other drinks or meals included in the room rate, which is unusual considering the R980+ per night charged. There is no fan, no airflow, and no bug screens, which are also pretty normal here, and that is disappointing and not very practical. There is A/C, although it is not great to sleep with that on all night. There is only one way in and out of the room and only one way in and out of the property, so if there is a fire or anything, it will be a problem. That said, it also seems to be the norm here in South Africa. After the recent disaster in Johannesburg, I am surprised that more multi-dwelling owners haven't reconsidered this. When there is load shedding, there is also no hot water, which they need to communicate to foreign travellers like me because I wasn't aware that was also an issue - it is the first time for me to have to deal with this in the three years I have been travelling here, so it was rather unfortunate that I was unable to enjoy the lovely bathtub. Instead, I had a cold water bucket bath. It would be good to indicate or show in photos that the bathtub has no shower feature attached because that was also surprising for me. I am not a fan of sitting in soup, and so I like to shower off the dirt and sweat of the road before the bath, which is not possible. There are far too many cushions in my opinion; it looks nice in photos, but there is no place to put them if you actually want to use the chairs and the bed, as well as the desk and the drawers. The Wi-Fi does not reach the rooms very well, which can be helped by a booster. I ended up having to stand in the rain in the garden in order to get my work emails sent. It is likely fine in the restaurant which was closed, unfortunately for me. The pool is just for a plunge, not for a swim. I was pleasantly surprised to find decent coffee, good food, and a nice verandah at the restaurant on site, along with gorgeous views of the river at sunset.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir jou resensie. Graag wys ek jou daarop dat die koffie nie gewone kits koffie was nie maar wel 'n baie goeie kwaliteit koffie. Daar is wel net een pakkie per gas per nag. Jy was meer as welkom om aan te koop sou jy dit nodig ag. Daar is wel 'n koffieverromer in die pakkie. Indien jy vars melk benodig het kon jy dit aangekoop het en in die yskas gesit het oornag. Daar was wel in jou yskas n komplimentêre water en sjerrie in jou eenheid. Toe jy bespreek het was dit onder jou aandag gebring dat dit geen etes insluit, maar dat daar wel n restaurant op die perseel is. Maak asb. doodseker volgende keer waar jy ookal bespreek dat jy seker maak wat jou behoeftes is. Daar is wel in elke kamer n gratis houer Peaceful sleep sou jy dit nodig ag. T.o.v. die lugreëling. Jy is die eerste gas wat kla oor die lugversorger. Jy is egter verkeerd oor jou uitlating oor slegs een uit en ingang. Daar is 2 ingange. Een voor en een agter. Jou kamer het egter net n voordeur. Wys my asb. n gastehuis of hotelkamer met n voor en n agterdeur. Daar is n sonkragstelsel en jy het 24 uur water en krag gehad. Oor die kussings op die bed, daar is baie plek om hul te plaas in die kamer. Jy is ook die eerste gas wat kla oor die W-Fi. Die swembad is daar om jou af te koel. Daar is n bree Vaalrivier reg voor die gastehuis. Jammer, maar ek sien jy is met bitter min tevrede en ons doen alles moontlik om 5 ster diens en geriewe aan ons gaste te bied.

Vaal De Vue Guest House
Keith L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Keith L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik.

Het ons tydjie daar geniet. Personeel is baie vriendelik. Ons het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir u besoek, ons hoop om u gou weer te sien. Geseënde dag. Ansie

Vaal De Vue Guest House
Anna-marie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie J

Gerieflike akkommodasie, rustige omgewing, behulpsame personeel.

Lekker gebly, was 3e besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir die besoek, dit was 'n voorreg om julle weer te ontvang.

Groete, Ansie

Vaal De Vue Guest House
Dean V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dean V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en vriendelik.

Goeie plekkie om weg te breek en rustig te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Ons is dadelik gehelp met aankoms en is baie warm ontvang. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het ons baie gemaklik laat voel. Die kamer was baie smaakvol gemeubeleer en die perseel baie netjies en skoon. Ons het veral gehou van die mooi uitsig oor die rivier en park.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer die ondersteuning. Ons hoop om jul weer te sien. Reis asb veilig.

Vaal De Vue Guest House
Maryna M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M
Besigheidsreis

Verblyf was uitstekend - professionele personeel en uitstekende diens en kos by die restaurant.

Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie middag

Baie dankie vir die pragtige terugvoering.

Geseënde dag

Ansie

Vaal De Vue Guest House
Deirdre L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse kamer met borrelbad.

Ons het heerlik geëet in die restaurant op die perseel. Die weer was ysig koud, maar ons was knus in die kamer met lugversorging en elektriese kombers. Veilige parkering. Ons is lief vir stap en sou graag toegang wou hê tot die grasarea langs die rivier, maar die area word deur 'n draadheining afgesper.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u pragtige terugvoering.

Geseënde dag
Ansie

Vaal De Vue Guest House
Jaco M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco M
Besigheidsreis

Aangename verblyf.

Die restaurant het lekker opsies op die spyskaart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Vaal de Vue Guest House was 'n verrassing nadat 'n mens deur die dorp gery het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie.
Geseënde dag.

Ansie

Vaal De Vue Guest House
Deidre V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre V

Rustige plek.

Pragtige en netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir jou mooi woorde en resensie ons waardeer dit regtig baie. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vaal De Vue Guest House
Nelrize G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelrize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Vaal De Vue Guest House is 'n stukkie hemel op aarde. Ons het die rustigheid geniet. Die stoeparea het heerlike, groot ontspanningsstoele en daarin was ons omtrent die hele naweek. Dis so heerlik om daar te sit oor die dam en kamparea uit te kyk en te rus. Die personeel is 10/10 - so vriendelik, behulpsaam en gesels sommer lekker saam. Die kos is super en die gemaklikheid dat jy van oggendete tot aandete en tussen happies alles daar kan kry, is 'n pluspunt en dit maak alles soveel makliker. Die kamers is beautiful en alles wat jy nodig het. Alles is eerste klas van die linne tot die komplimentêre koffie en teeboksie. Ek wens Vaal de Vue Guest House net sukses en baie blessings met vooruitgaan. Julle is hoogs aanbeveelbaar en ons sien julle weer in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi woorde. Ons harte klop sommer warm. Dit maak alles die moeite werd. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit opreg. Hoop om jul spoedig weer te sien.

Vaal De Vue Guest House
Corrie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie P
Enkelreisiger

Uitstekende plek om te oornag.

Gawe mense, baie effektief en heerlike kos uit die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Die gaste huis is baie mooi en skoon. Etes kan in die resturant geëet word of jy kan vra dat hulle dit na jou kamer bring. Die gastehuis het 'n kragopwekker om die ligte en nodige muurproppe aan te hou gedurende beurtkrag. En jy kan jou selfone en elektriese toerusting laai gedurende beurtkrag. Die pad deur die dorp na die gastehuis is 'n uitdaging, maar ons kon met ons gewone Sedan maklik daar uitkom, slaggate is met grond opgevul. Sal die plek ten alle tye aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie môre

Baie dankie vir jou terugvoering.

Dit was vir ons 'n voorreg om julle te ontmoet.

Kom kuier gou weer.

Vriendelike groete,
Ansie

Vaal De Vue Guest House
Marthie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie S
Enkelreisiger

Vriendelike, flinke diens en baie goed versorgde gastehuis.

Heerlike restaurant op perseel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeiedag

Baie dankie, ons sien uit om jul weer te ontvang.

Ansie

Vaal De Vue Guest House
Marthinus M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasiese diens!

Vriendelike, verwelkomende diens. Ons aandetes is vooraf gereël en was gereed presies soos bestel met aankoms by die gastehuis. Die personeel was puik en die kamer lieflik en stylvol gemeubileer. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizel T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel T

Very enjoyable and up market.

Lovely place overlooking the Vaal River. Modern with very friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Good Morning

Thank you so much.
Please come again soon.

Have a blessed day.
Ansie

Vaal De Vue Guest House
Elmien S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmien S
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreek.

Ek is baie beïndruk met die plekkie. Die kamers is lieflik, die omgewing is stil en kan selfs afstap na die rivier toe. Die etes was heerlik en keurig voorberei en selfs hulle room service is goed. Die bestuur en werkers is vriendelik en behulpsaam. Ek was net nie vreeslik beïndruk met die skoonmakers wat ingaan terwyl ons nie daar is nie, sonder om eers vooraf seker te maak dat dit reg is met ons nie. Verder is dit 'n baie oulike plekkie, rustig en ek sal weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag.
Baie dankie vir julle resensie.
Teen opsigte van personeel wat ingaan as julle nie daar is nie, ek het dit opgeneem met die personeel en ons het dit aangespreek.
Baie dankie dat julle van ons Gastehuis gebruik gemaak het
Ons waardeer dit.

Vaal De Vue Guest House
Andre F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F
Besigheidsreis

It was an enjoyable stay with very good amenities.

Good service for business and traveling purposes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Many thanks for your support and kind words.

Vaal De Vue Guest House
Magda R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R
Saam met vriende

Groot bederf!

Kos was genoeg en baie lekker. Heerlik gekuier by die kaggel wat 'n ontspanne atmosfeer skep. Dekor is besonders, geniet al die detail. Ek sal miskien net die Jacuzzi van die advertensie afhaal, dit is bietjie misleidend en dalkies net borrelbad by die spesifieke kamer voeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag,

Baie dankie vir jou goeie advies, ons stel dit dadelik reg. Baie dankie vir jul ondersteuning dit word baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Anna-marie J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Goeie kwaliteit linne en alles is keurig versier.

Moderne interieur, goeie kwaliteit linne, handdoeke en meubels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeiedag Anna-Marie.
Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue Gastehuis.
Ons waardeer jul ondersteuning ongelooflik baie.
Dankie vir die mooi terugvoering.
Hoop om jul binnekort weer te kan sien.

Vaal De Vue Guest House
Adri D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Adri D

Was glad nie beïndruk met die kamer of ligging nie.

Die kamer is nie luuks nie, te klein vir 2 mense. Die oopplan badkamer is ongerieflik, na die stort was die kamer se vloer nat. Mens moet mooi kyk om die rivier vanaf die gastehuis te sien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag Adri,

Baie dankiie vir jou resensie en ondersteuning.

Graag deel ek met jou dat jVaal de Vue Gastehuis wel n pragtige uitsig het oor die Vaalrivier. Was Mev dalk in die leefarea en op die groot stoep? Die uitsig is onbelemmer voor die Gastehuis. Sien asb ons vorige resensies. Nerens op die webtuiste waar jy jou bespreking gedoen het is aangedui tov jou uitsig vanaf jou kamer nie. Daar is wel voor die stort n matjie wat die waterspatsels sal absorbeer?

Die kamer is groot genoeg vir 2 persone en die badkamer is ook aangedui as deel vd kamer. Daar is wel n afskorting in jou kamer wat jou privaatheid gee indien jy sou stort...

Sien ook dat daar n baie duidelike foto op die blad is van jou kamer wat jy bespreek het. Die keuse berus by die Gaste om seker te maak dat die kamer aan jou vereistes voldoen. Met jou vertrek het jy geensins onder die bestuurder se aandag gebring dat jy ongelukkig was nie.

Vaal De Vue Guest House
Fanie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Enkelreisiger

Awesome stay, highly recommended.

Very clean facilities, friendly, helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeienaand Fanie,

Baie baie dankie ons waardeer opreg jou terugvoering. Dit was 'n voorreg om jou hier te kon hê.

Vriendelike Groete
Vaaldevue Gastehuis

Vaal De Vue Guest House
Ellie W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ellie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel is moeg en moedeloos. Die mooi meubels en dekor vergoed nie vir die aaklige ondervinding.

Geen water, geen krag, riool stink, na 45 min se wag vir aandete maar in bed gaan klim (slaai en hamburger bestel). Ja ons kan die munisipalitiet blameer maar ons almal woon in Suid-Afrika en het dieselfde uitdagings met dienste. Maak voorsiening as jy 'n besigheid wil bedryf. Nie eers water beskikbaar om toilet te spoel of 'n ekstra botteltjie water om tande te borsel nie. Volstruisbeleid - ignoreer die gaste en hoop maar net hulle ry na die volgende dorp, want hulle geld is klaar inbetaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M
Enkelreisiger

Baie goed, maar die dorp is nogal nie nice nie.

Die gastehuis is regtig goed, maar as jy vir ontbyt R120 ekstra betaal, maar dit nie vat nie en hulle vra jou R30 ekstra vir 'n koppie koffie, dink ek persoonlik dis vermetel, maar die plek is regtig baie netjies en super luuks. Christiana is egter regtig nie 'n aangename dorp om in te ry nie - dis net slaggate en dis vuil. Dis jammer dat so 'n fancy plek in so 'n dorp moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag Louise.
Ek is vreeslik jammer om te verneem t.o.v. die koffie waarvoor jul moes betaal. Ek sal die ontbyt aan jul terug betaal. My bestuurders het hier nie hul werk gedoen nie, jammer daaroor. Ek vertrou jul dit onder hul aandag gebring.
Ja, die dorp is in 'n toestand, maar ongelukkig is dit dan ook hoe die hele land verval. Ek wens ek kon die gastehuis net so optel en na die Kaap verhuis. Dankie vir jul ondersteuning. Stuur groot asb. jul bankbesonderhede.

Vaal De Vue Guest House
Elsabie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

First time visitor at Vaal de Vue Diamant. Absolutely fantastic. The staff, the decor and the restaurant. Sincere thanks to Esmé and staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie. Was heerlik om jul te kon ontvang.
Groete,
Esme

Vaal De Vue Guest House
Thea D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende tuiste weg van die huis.

Ons het so lekker gebly, Esme was vriendelik, uiters behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Dit is ook 'n pragtige plek, strelend op die oog, netjies skoon en 'n lekker bed! Die lekkerste, maar lekkerste wortelkoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, vinnige wegbreek.

Ek en my man het by Vaal De Vue vir die nag gaan bly vir ons huweliksherdenking in die waterlellie-kamer. Ons is 100% akkommodeer met elke liewe een van ons ektra versoeke. Marie-Louise was 'n puik bestuurderes en laat mens dadelik welkom en spesiaal voel. Die geriewe was pragtig en baie mooi netjies en skoon en mens skort niks nie. Sy het die kamer so mooi vir ons gemaak met ons aankoms tot en met die fynste detail ─ roosblare in die kamer/badkamer...sjampanje op ys en die lekkerste borrelbad in die badkamer. Daar is spesiaal vir ons 'n tafel gedek vir ontbyt by die kaggel en die kos was uit die boonste rakke. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en dit met vrymoedigheid aanbeveel aan enigiemand. Weereens, baie dankie aan Vaal De Vue Guest House vir 'n onvergeetlike naweek weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Jennifer, baie dankie vir jou pragtige woorde ons waardeer dit so baie. Ek, Marie-Louise, is die eienaar en Esme is ons bestuurder. Sy is n yster en stap altyd daardie ekstra myl. Ons hoop om jul weer binnekort te sien.

Vaal De Vue Guest House
Elise V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties. Diens great en die gastehuis beautiful.

Ons was aangenaam verras met hierdie gastehuis. Baie meer as wat ons verwag het. Skoon, netjies, modern, gerieflik als wat ons wou hê. Ons gee dit 'n 15 uit 10. Probeer dit gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi boodskap. Ons waardeer dit ongelooflik baie.

Vaal De Vue Guest House
At V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
At V
Besigheidsreis

Baie netjies. opgeknapte plek.

Arriveer om 18:30, Alta, die bestuurder, en personeel wag vir my, baie vriendelik. Kamer en eetkamer baie netjies en skoon. Aandete groot en lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul verblyf by Vaal de Vue en vir die mooi boodskappie. Dit word baie waardeer. Hoop om julle weer te sien in die toekoms.

Vaal De Vue Guest House
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Esme L
Saam met vriende

Misleading information and reviews.

This establishment is listed as riverside accommodation. Only the restaurant has views of the river, the two rooms inside the restaurant doesn't have views of the river, you can also not access the river or walk on the riverbanks as it is across the road from an enclosed campsite that is next to the river. We booked self catering accommodation and were escorted two blocks from the restaurant (away from the river) to a complex where we had a tiny room. On the site the self catering options state that they have living rooms, which we didn't have, we didn't even have one chair. There was also no wall or door between the bed and bathroom which was VERY awkward. Thoroughly disappointing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Good day, Our Guesthouse in on the banks of the Vaal River- 4 River Street. Yes the Restaurant and Waterlelie do have a sight on the Vaal River. You did not asked when booked that you wanted a view from your room. You booked as stated above a self catering apartment. Look at the address it is stated the place is at 68 Forsman Street, not 4 River Street. You could have asked for Waterlelie with a view but you didn't. There is direct excess to the river. You could just asked the manager for the keys of the gate. The gate is closed for security reasons. There is photo's on Travel Ground and Lekkerslaap showing the room as is. Why did you booked then? No your are wrong in this room we never stated that there is a living room. Please make sure wherever you book in the future you have a proper look what the Guesthouses rooms looks like and communicate proper then you won't be dissapointed at all.

Vaal De Vue Guest House
Tertius B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, maar baie onveilig gevoel.

Mooi skoon plek met lekker aandete en ontbyt. 8 uur die aand het al die personeel egter geloop en was ons alleen in 'n oop gastehuis met musiek en ligte nog aan. Ons het baie onveilig gevoel en min slaap in gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag. Baie dankie vir jou boodskap. Ek is baie jammer dat die ligte en musiek nie afgeskakel was nie. Dit is soos ons personeel dit moet doen. Ten opsigte van veiligheid. Ons het beams reg rondom die gastehuis en het u geen rede tot kommer gehad oor u veiligheid nie. Nogmaals jammer maar ons sal waar nodig die nodige persone aanspreek.

Vaal De Vue Guest House
Corne C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspanne.

Dis B&B was baie goed geleë. Geriewe is baie stylvol en gebruikersvriendelik. Personeel vriendelik en baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering word regtig baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Bart S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer.

Alles netjies en 'n gemaklike restaurant. Ons moes vroeg ry en hulle het die aand voor die tyd al ons breakfast vir ons gepak. Waardeer die moeite.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D
Enkelreisiger

Bietjie van dié en bietjie van daai.

My verblyf hier was gerieflik en die ontvangs was uitstekend. Die bed en kamer was gerieflik. Klein goedjies was 'n irritasie - geen koppies of glase in die kamer, en die ontbyt-area was regtig nie netjies skoongemaak die oggend nie (mengeldrankie sambreeltjies het orals rondgelê en die messegoed was nie besonder skoon nie.) Die ontbyt was basies, maar smaaklik. Bietjie meer aandag aan die klein goedjies en my sterre was heelwat meer vrygewig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag. Ek neem kennis van U beswaar en terugvoering. Dankie daarvoor. Het jy jou ongelukkigheid onder die bestuur se aandag gebring vir onmiddellike hantering?

Vaal De Vue Guest House
Jacques E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Enkelreisiger

Baie gasvry - uitstekend!

Gert was great en personeel baie hulpvaardig. Great kamer en lekker gebraai op die stoep!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou ondersteuning. Dit word baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die mense was baie gasvry en die diens goed. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste diens en voorwaar ‘n spoggerige plek!

Gert het binne paar minute ons verblyf bevestig asook gereël vir ‘n smul lekker braaipak, slaai, pap en sous vir aandete. Ons was stom geslaan met al die pragtige dekor en hoe gemaklik alles ingerig is. Die personeel was uiters professioneel en vriendelik, niks was te veel moeite. Ek kan nog steeds nie uitgepraat raak oor die lekker lemon meringue en baie groot ontbyt nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou pragtige boodskap. Ek waardeer dit opreg baie. Ek hoop om jul weer spoedig te sien.

Vaal De Vue Guest House
Renette V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike ervaring.

Dit is 'n juweel. Ons het ons verblyf baie geniet. Die ontvangs was vriendelik en ons het gemaklik en baie tuis gevoel. Die plek is netjies en besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul bespreking by Vaal de Vue. Dankie ook vir die mooi boodskap, dit word regtig baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Suzaan V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan V

Baie mooi plek asook baie baie vriendelike mense.

Ons verblyf was tops by Vaal de Vue, ek sal enige tyd jul aanbeveel, baie baie dankie vir ouma se 90ste verjaarsdag, julle was super "cool". Al die "staff lede" was so goed vir ons gewees, ons het elke oomblik geniet by julle! Dit was asof ons huis verruil het vir ons vakansiehuisie! Baie baie dankie vir alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul ondersteuning, dit word baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Cliff L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Well done. Good value for money!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeiedag Cliff,

Baie dankie vir die kuier, hoop om julle gou weer te sien. Baie dankie dat u Vaal de Vue Gastehuis gekies het om te bly, en dankie vir u boodskap.

Vriendelike Groete

Vaal De Vue Guest House
Walter P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Walter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek van rus en vrede met lekker kos.

'n Aangename naweek van rus en vrede met goeie, vriendelike diens en goeie, luukse geriewe, heerlike koffie en kos. Lieflike kaggelvuur en braaigerief.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag Walter, baie dankie vir jul kuiertjie. Dankie ook vir die mooi boodskap. Baie bly om te sien jy is veilig tuis. Hoop ons sien jul weer binnekort.

Vaal De Vue Guest House
Leon S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf met vriendelike diens.

Ons kamer was baie gerieflik met alles soos beskryf. Ons het ook 'n uitstekende aandete daar geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue. Jul ondersteuning word opreg baie waardeer.

Vaal De Vue Guest House
Hercules N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hercules N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tuis weg van die huis!

Ons het 'n besondere verblyfervaring in Herman en Marie-Louise Nel se pragtige gasteplek geniet! Die gasvryheid, die ontvangs, die gemak, die sorg waarmee ons bederf is, was werklik onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Thanks for your support, most appreciated.

Vaal De Vue Guest House
Nico N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico N
Besigheidsreis

A place that makes you feel sad to leave!

A great experience. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek aan Vaal de Vue, ons waardeer jul ondersteuning opreg.

Vaal De Vue Guest House
Sonia R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en vriendelike mense.

Dit was skoon en netjies. Eersteklas diens en verblyf. Mooi, rustige en veilige plek. Vakansie gevoel met 'n mooi uitsig op die rivier. Die kos was 5 ster. Die personeel is baie gaaf en gaan uit hulle pad om jou te laat tuis voel. Dit het later vir my gevoel ek is 'n koning. Beslis 'n besoek werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier by ons. Baie dankie vir die mooi woorde ons dra dit so oor aan Lilla en haar span. Hoop ons sien jul gou weer.

Vaal De Vue Guest House
Induna Group (pty) Ltd V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Induna Group (pty) Ltd V
Enkelreisiger

Vreeslik gemaklik.

Dit was baie aangenaam. Ek is verbaas dat dit so bekostigbaar was. Die kamer was skoon en vreeslik mooi. Die ontbyt was ongelooflik lekker. Dit is baie rustig en die staf is professioneel. Ek sal dit beslis aanraai aan enige iemand wat 'n rustige wegkomkans nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie more, ons waardeer die positiewe terugvoer.

Vaal De Vue Guest House
Jenny K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny K
Saam met vriende

Jy kry net nie beter nie. Fantasties!

Dit is die beste maar die beste gastehuis wat jy kan kry. Die personeel is so so vriendellik en oulik. Hul dra jou behoorlik op die hande. Hulle sien ons definitief weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi woorde dit word regtig baie waardeer. Ek hoop ons kan die standaard volhou maar sal alles in ons vermoens doen. Nogmaals dankie vir jul ondersteuning dit word regtig baie waardeer en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vaal De Vue Guest House
Lenique H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenique H
Gesin met klein kinders

'n Luukse gastehuis met die lekkerste kos en mooiste dekor in die kontrei!

Elmarie, die bestuurder, is 'n raakvatter wat ons op haar hande gedra het. My man hou van eenvoudige lekker boerekos en dis presies wat ons gekry het, dit was heerlik! Die eienaar is "hands-on" en baie betrokke, 'n stylvolle vrou met baie goeie smaak. Om nie eers van die uitstekende gebak te praat nie. Ons het drie kinders (10, 5 en 20 maande) en hulle is baie bederf met ons kuiertjie by Vaal De Vue! "Tannie" Marie-Louise" het hulle oorbly-room van haar litchietert gevoer. Die kamers het lugverkoeling, alles was mooi nuut, skoon en netjies. Uit die boonste rakke!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi woorde. Ons was baie bevoorreg om julle te kon huisves, ons mis die kindertjies sommer baie. Ons hoop om julle gou weer te sien en nogmaals dankie vir jul ondersteuning.

Vaal De Vue Guest House
Sarel K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens vanaf aankoms tot vertrek.

Ons sou net wou 'n seep en shampoe houer in die stort wou sien. Die krag toevoer was omtrent 5 keer af. Verder was ons baie beïndruk. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul boodskap. Jammer ons sukkel in Christiana ongelooflik met die krag en watertoevoer. Is ongelukkig heeltemal buite ons beheer. Die stortrakkie is aangebring. Ons sien baie uit na jul volgende besoek.

Vaal De Vue Guest House
Inamari H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Inamari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend.

Lieflike verrassing toe ons by Vaal De Vue aanklop. Pragtige gerieflike kamer. Baie lekker ontbyt en goeie spyskaart. Lekker ontspannende atmosfeer. Luuks en kraakvars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Inmari, baie dankie vir jou mooi boodskap. Dit word opreg waardeer en ons sien uit om jul weer te ontvang.

Vaal De Vue Guest House
Juanita F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Baie lekker gebly. In toekoms net 'n paar afdakke opsit vir gaste se voertuie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou boodskap. Ons het die afdakke opgesit. Kom besoek ons gerus weer en dankie vir jou positiewe bydrae, so kan ons net verbeter en ons gastehuis na verdere hoogtes lei.

Vaal De Vue Guest House
Simone C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike gastehuis met mooi en skoon kamers.

Die ervaring by Vaal De Vue was baie positief. Ons het baie tuis en welkom gevoel. Alles was baie skoon en netjies. Alle geriewe was tot ons beskikking. Die enigste problem was dat daar geen rak is in die kamer om jou tas op neer te sit nie. Ons is toegelaat om eetkamer stoele te gebruik wat heeltemal in orde was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Goeie dag, dankie vir jou terugvoering. Ons is in die proses om die rakke in te sit vir ons gaste vir hul bagasie. Die items is reeds al 'n geruime tyd terug bestel, ons wag net daarvoor. Kom kuier gerus weer.

Vaal De Vue Guest House
Niel V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V
Enkelreisiger

Pragtig.

Baie mooi en skoon plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vaal De Vue Guest House se terugvoer

Beste Niel,

Baie dankie vir jou kuier en vir die mooi boodskap, dit word waardeer. Hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Vaal De Vue Gastehuis

Vaal De Vue Guest House
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rivierstraat 4B, Christiana, 2680, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDVhZGQ5LTJmYzItNDg4OS1iMWViLTgwYWUzODdhYjkzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 4B River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -27.913544725662 25.175279087164
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem