Vaaldam @ Sgt Pepper's
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jare op LekkeSlaap 5
Opsomming van Resensie
Mamotlhe S - Des 2022
Algehele gradering
My kids had so much fun!
Patrick B - Aug 2022
Algehele gradering
The house and property is neat and spacious.
Adine S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het ons kuier baie geniet.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Dankie vir die boodskap - die beste in die weste soos die spreekwoord lui. Geen ander instelling hier naby met privaat jetty en slip kombinasie.
Daar is sagter matrasse beskikbaar op versoek en sal so gereed hê met jul volgende besoek- die huidige keuse met beste inligting tot ons beskikking vir ‘n groter meerderheid.
Welkom!
Cobus B - Okt 2021
Algehele gradering
Definitief die moeite werd.
Tina H - Sep 2021
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik en die eienaar en opsigter is baie vriendelik.
Cindy N - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
You are welcome and looking forward to your next visit!
Gerhard V - Sep 2020
Algehele gradering
Very good.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
We are grateful for the feedback. With the water-levels at 38% it is a challenge but hoping with the summer rains coming that the dam will fill up soon and with your next visit the landscape will be different.
Best regards.
Heino W - Nov 2019
Algehele gradering
Rêrig goeie waarde vir geld.
Willie M - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing met 'n vriendelike gasheer en inwoners.
Lees meerVaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Ons waardeer die omvattende terugvoer veral die opmerking wat daarop neerkom dat die beste fotos nie die ervaring kan illustreer nie.
Ons sien uit na jul volgende besoek!
Anrike V - Jul 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Meryl T - Mei 2019
Algehele gradering
It was a great experience.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
We appreciate your positive feedback and look forward to your next visit.
Tanya D - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker rusplekkie.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer - ons sien uit na jul volgende besoek.
Raymond D - Mrt 2019
Algehele gradering
A place to truly relax.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Thank you for the positive feedback and letting us know about the experience. Looking forward to your next visit.
Cornelia Maria V - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlike huis, geriewe en ligging.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Thanks for the positive feedback. Looking forward to your next visit.
Melaine R - Jan 2019
Algehele gradering
Awesome venue.
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
It was a pleasure meeting you and hoping to see you visting us again in future.
Reinette V - Des 2018
Algehele gradering
These photo's don't lie!
Vaaldam @ Sgt Pepper's se terugvoer
Thanks for the positive feedback. Looking forward to your next visit.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strydomstraat 22, Vaaldam, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom