+152
Gastehuis in Bovlei

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Sylvie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

A very welcoming stay in a beautiful area. Service and staff were exemplary. We had to leave early for a trail race and the chef left a delicious breakfast pack for us at reception at 5am. Beautiful views and a very comfortable room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Simply lovely. My wife and I stayed at many venues this past two years. This is top of our list. Value for money. Beds are comfortable. Spacious rooms, with spectacular views. Quiet and secluded environment. Safe parking. Kind personnel and cosy restaurant with good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoléze V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Amazing, sou langer wou bly. Die verblyf was amazing, baie beter as foto's. Ons was laat vir ontbyt, maar hulle het ons steeds gehelp. Sal definitief weer kom. Ons kamer was anders as die een wat ons geboek het - dit was beter, ons het 'n private swembad en braai bygekry (402). Sal beslis weer daar kom bly. Ek love die feit dat jy eers 11h uit die plek uit hoef te gaan en dat hulle akkommodeer dat as jy na stilte tyd inkom. Ek sal net die ontbyt tye meer duidelik maak of laat iemand jou wys presies hoe wat werk en waar wat is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Defnitief kry oorseese toeriste al die aandag en nie Suid-Afrikaners nie. Pragtige plek met stunning view! Teleurgesteld in ontbyt. 4 oggende daar geëet en elke dag was dieselfde. Ons het gekla oor vlieë by vrugte en kos. Toasters het nie gewerk nie. Vergeet om skoon handdoeke te gee. Geen koffie by koffiestasie in kamer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absoluut 'n plek om weer te bly. Baie lekker gebly en sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Rustigheid, vriendelike gasvryheid, lekker ontspanne met 'n beeldskone uitsig. Dit was vreeslik lekker, sal weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 044
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 044
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 044
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bovlei Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 132 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b73a13b4035f7c987310791a8bcbe59e1644c1e9d07fe21f1ea919ff757cf9dbc7963919d81b89a97bc34a0dfb9a40ba184?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 044 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang