LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Val du Charron Wine & Leisure Estate | LekkeSlaap
+39

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir Val du Charron Wine & Leisure Estate
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Charlene L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige agtergrond vir 'n statige villa.

Kamers is ruim, skoon en goed toegerus. Badkamers is pragtig skoon. Die ontbyt kon jy van die spyskaart bestel en was reeds ingereken by die prys. Aandete was ekstra, maar elke sent werd. Ligging is absoluut pragtig. Hulle is baie behulpsaam met die verskillende wyne, veral as mens nie 'n wynkenner is nie. Baie dankie.

Lesley-ann C - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley-ann C
Enkelreisiger

Was mal oor die ligging.

Paar geriewe in my kamer het nie gewerk nie en ek sou daarvan gehou het as daar koffie in my kamer was, maar andersins was die ligging en personeel uitstekend.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Love the location.

Few amenities in my room were not working and I would have loved if there was coffee in my room, but other than that the location and staff were amazing.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cary D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cary D
Enkelreisiger

Gesonde medisyne!

Die plek was lekker rustig en dit voel goed om in die oggend wakker te word en na die mooi berge te staar. Die kamers was netjies, die diens was goed, kan regtig nie kla nie, het selfs vriende gemaak met die hond op die landgoed.

Jan V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tonne vol rustigheid.

Kort wegbreek met die beste gasvryheid, rustigheid, view en goeie kos en wyn. Sal dit gou weer doen.

Chaz S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik en pragtig by Val du Charron.

Daar was 'n 50% afslag-promosie gehad wat dit vir my moontlik gemaak het om in 'n 5 ster hotel te kon bly. Van die eerste "click" vir navra, tot die terug voering en betaling was als baie vinnig en professioneel gedoen. Hulle het al my vrae vinnig en doeltreffend geantwoord en heeltyd op hoogte gehou. Dit was 'n plesier om met hulle te werk. Ons het na werk opgery na Val du Charron toe waar Brandon ons baie vriendelik ontvang het. Hy het als mooi duidelik verduidelik en ons opgevat na ons kamer toe. Die kamers is lieflik groot en ten volle toegerus. Die uitsig is beeldskoon. Die gastehuis is pragtig skoon en stil. Net waarvoor ek gevra het. Ek wou 'n "rus" naweek gehad het en dit is presies wat ons ontvang het. Die kos was nie te duur nie en was baie smaaklik. Daar is 'n heerlike pizza-restaurant met die mees fantastiese mense wat daar werk. Lekker gelag saam met hulle. Die mense in die twee restaurante en die bestuur het ons naweek 'n onvergeetlike een gemaak. Ek sal definitief weer teruggaan soontoe en ook aanbeveel. Puik diens, puik kos, puik verblyf.

Gemma M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gemma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely stay with absolutely breathtaking views! Thank you for your hospitality.

Just a note, I had 3 showers during my stay and only 1 was hot water. I'm not one to complain but I don't enjoy cold water at the best of times and being on my feet at work the whole day, a cold shower was not what I had in mind. Trust you understand.

Michael M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic weekend getaway.

We had an incredible stay at Val du Charron. Staff were friendly and accommodating, accommodations were clean, well kept and simply amazing. Dinner and breakfast were first class. Location is just perfect.

Lee-anne H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a very relaxing weekend. The food at the restaurants were excellent! Will definitely go back again.

The room was perfect and clean. The service from all the staff was of a high standard and very friendly. The wine tasting was informative and good wines. The spa treatments from Beauty was superb. A well deserved weekend break.

Riana B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf en gasvryheid deur die personeel en kelners was awesome!

Ons kan nie uitgepraat raak oor die pragtige omgewing nie. En moenie die wyn vergeet nie - unieke wynreeks en smaak heerlik.

Kobus E - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam

Die spa is ietwat duur en onder beman, maar steeds aangename ervaring.

Uschi D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Uschi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fine for one night.

We were accommodated in room 9, a large room with high half moon windows allowing a view of the mountain tops only when standing. Very comfortable bed, bathroom basic.

Mechell G - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Mechell G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n groot teleurstelling. Die hotel was vuil. Daar was nie diens nie. Nie 'n aangename ervaring nie.

Ek sal glad nie hierdie blyplek vir enige iemand aanbeveel nie. Die personeel was glad nie opgevoed om hierdie plek wat eintlik soveel potensiaal het te bestuur nie. Dit was vuil. Die ontvangs was slordig. Die bestuur was onnet. Nee, nee, nee. Jammer ek het my geld so gemors.

Nelda V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelda V

Pragtig, goeie diens, heerlike ontbyt.

Ons gesin en die strooijonkers het hier oorgebly vir ons seun se troue. Hulle het uit hulle pad gegaan om al die besprekings vlot te laat verloop. Persoonlike aandag.

Andreas M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andreas M
Enkelreisiger

'n Baie mooi wynplaas.

Ek het net vir die half marathon gegaan en dit is 'n baie mooi plek om oor te bly. Die kamers in die "Coach House" is pragtig. Ek dink hulle moet dalk net iets doen aan die muskiete, want daar is honderde van hulle. Dalk sitronella-kerse brand of so iets.

Val du Charron Wine & Leisure Estate's terugvoer

Dear Andreas,

Thank you so much for taking the time to write this review on Val du Charron. We are delighted to hear that your over-all experience was enjoyable and we thank you for your feedback regarding the mosquito issue. We will address this immediately.

We look forward to welcoming you back in the near future.

Kind regards,

Val du Charron Team

Val du Charron Wine & Leisure Estate
Inge E - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Inge E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en netjies en was op die perfekte lokasie vir 'n troue wat ons begewoon het.

Daleen R - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kaapse verblyf en vriendelikheid.

Pragtige verblyf. Heerlike aandete en wyn. Heerlike ontbyt met pragtige uitsig.

Theresa R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa R
Gesin met klein kinders

Interessant.

Was baie rustig, nie veel om te doen nie en kinders word verveeld. Maar sal weer kom as ek alleen is net vir niksdoen.

Jolene N - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene N
Enkelreisiger

Sonder twyfel kan ek Val du Charron aanbeveel.

Die tweede keer wat ek by Val du Charron gebly het, was ─ indien moontlik ─ selfs 'n groter plesier as die eerste keer. Van die hartlike verwelkoming tot die hulp met 'n padkaart was alles topklas. Die aandete, bekroonde wyn, goedversorgde gronde en onverbeterlike ligging het weereens bygedra tot groot tevredenheid.

Morne G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Morne G
Gesin met klein kinders

Kamer en ontbyt nie op standaard nie.

Baie mooi venue, maar die kamer was nie op standaard nie. Daar was spinnerakke en insekte in die kamer. Ontbyt was ook nie op standaard nie.

Vion W - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Vion W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker dankie.

Sien die sterre hieronder.

was R2 586
Vanaf R1 724
per nag (vir 2 persone)
was R2 586
Vanaf R1 724
per nag (vir 2 persone)
was R2 586
Vanaf R1 724
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bovlei-weg, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFlMGI1YTY0LWI3ZWQtNDE5Yi1iNzEzLTk2ZDIyYzBhNjU4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 586, nou Vanaf R1 724  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 11:00 -33.624534 19.049048
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!