+140
Gastehuis in Bovlei

Val du Charron Wine & Leisure Estate

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Theo T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Simply lovely. My wife and I stayed at many venues this past two years. This is top of our list. Value for money. Beds are comfortable. Spacious rooms, with spectacular views. Quiet and secluded environment. Safe parking. Kind personnel and cosy restaurant with good food.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Absoluut 'n plek om weer te bly. Baie lekker gebly en sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicoleze V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Amazing, sou langer wou bly. Die verblyf was amazing, baie beter as foto's. Ons was laat vir ontbyt, maar hulle het ons steeds gehelp. Sal definitief weer kom. Ons kamer was anders as die een wat ons geboek het - dit was beter, ons het 'n private swembad en braai bygekry (402). Sal beslis weer daar kom bly. Ek love die feit dat jy eers 11h uit die plek uit hoef te gaan en dat hulle akkommodeer dat as jy na stilte tyd inkom. Ek sal net die ontbyt tye meer duidelik maak of laat iemand jou wys presies hoe wat werk en waar wat is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Rustigheid, vriendelike gasvryheid, lekker ontspanne met 'n beeldskone uitsig. Dit was vreeslik lekker, sal weer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Trevor G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2025

Disappointing. Disappointing - the floors in the unit had been cleaned but with dirty water, which gave the appearance of dirty floors. We requested cutlery and crockery, which arrived dirty, sent back, and the replacements weren't much cleaner. Resorted to washing them ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shaun W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker maar personeel moet ander verblyf op die perseel kry. Die personeel is so vriendelik en baie bekwaam in hulle take. Die kos by die 2 restaurante is baie lekker. Die enigste probleem wat ek het is dat iemand in die kamer langs ons het so vanaf 1 uur die TV aangesit en die klank was hard. Ek het 2 uur die na-ure nommer gebel. Niemand het geantwoord nie maar onmiddelik was die TV afgesit. Ek vermoed dit is van die nagskof personeel wat daar kom bly het, want voor 7 uur die oggend was daar weer kaste oop en toe gemaak en daarna weer skielike stilte. So ons het nie 'n goeie nagrus gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Dit was die lekkerste bederf by jle. Alles was so mooi en diens was great. Gasvry en behulpsaam. Ons sien jle beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 539
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 539
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 539
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Bovlei Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 132 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a61f0fb106db0dd4a8b6e76a61f356e26ea73f8d01429bdf4c75b62cda5c39355bc3bc4a5f2832648e3ad50e79420b31605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 539 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Bovlei Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.624516132534 19.048750274799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang