+75
Gastehuis in Heidelberg

Van Dykshuis Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Liewe Cecile Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons so lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Ons sien daarna uit om julle gou weer by ons te verwelkom vir julle volgende besoek. Vriendelike groete, Tom en Magda

Gerhard K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Alles topklas met goeie waarde, aangebied met vriendelike gasvryheid. Ek het baie lekker gebly en alles gehad wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Gerhard, Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat jy jou kuier geniet het en dat alles na wense was. Ons streef daarna om elke gas met opregte gasvryheid te verwelkom, so dit verbly ons dat jy die waarde en vriendelike diens so positief ervaar het. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms weer hier te mag terugverwelkom. Vriendelike groete, Tom en Magda

Marene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Verblyf uit die boonste rakke! Hierdie gastehuis verdien volpunte. Skoon, keurig en gerieflik. Die eienaars is uiters behulpsaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Marene - sjoe - jy seën ons met hierdie pragtige resensie. Groot dankie vir die mooi woorde en die volpunte! Ons waardeer julle ondersteuning terdeë en is bly ons kon help om julle kuier spesiaal te maak. Tot 'n volgende keer! Hartlike groete Tom en Magda.

Brenda T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Excellent place to stay. Excellent hosts. Very willing to assist and resolve issues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Dear Brenda. Thank you so much for the wonderful review! It was a pleasure having you stay with us. We always strive to make our guests' experience as seamless and comfortable as possible, so we are thrilled to hear that you appreciated our assistance. You are welcome back anytime! Warm regards, Tom and Magda

Louis D
1 nag
5.0
Feb 2026

Beter as wat ek verwag het. Einaar baie vriendelik, hulpvaardig en gasvry. Woon eenheid netjies en skoon. Beddegoed skoon en netjies. Tuin netjies en goed versorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Beste Louis. Dis altyd 'n riem onder die hart om sulke positiewe terugvoer te kry! Baie dankie vir die pragtige resensie! Dit was vir ons 'n groot voorreg om u te kon huisves. Ons is vreeslik bly dat die eenheid en die tuin na u smaak was en dat u tuis gevoel het. Hoop om u gou weer te sien!

Wietske W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Apr 2026

Mooi en netjiese verblyf en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly. Die gasvrou is regtig innemend, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari-lize M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2026

Rustige wegbreek naweek tuiste. Baie lekker plekkie om by te bly. Skoon en netjies en heerlik stil vir goeie nagrus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Dit is altyd heerlik om sulke positiewe terugvoer te kry, Mari-Lize. Baie dankie vir die kuier en die mooi woorde! Ons is bly alles was na julle smaak en dat julle lekker kon rus. Tot 'n volgende keer! Hartlike groete, Tom en Magda.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Wow Gert! Baie dankie vir julle lieflike terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat ons span se vriendelikheid en netheid vir julle uitgestaan het. Dit was vir ons ’n plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom. Hartlike groete, Tom & Magda van Dyk

Sandra L
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Absoluut pragtig. Pragtige, skoon en netjiese plek. Met die vriendelikste gasvrou. Beautiful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Sjoe Sandra - jou resensie is pragtig! Dit was 'n fees om julle hier te hê. Vriendelike groete, Tom en Magda

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Fantastic and nice. Enjoyed it very much, very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tom
Van Dykshuis Guest House
Dankie Willie. Dis 'n riem onder die hart om jou resensie te lees. Ons ontvang julle graag weer. Vriendelike groete, Tom & Magda van Dyk

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tom Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 440
33 % AF
R 1 440 R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 440
33 % AF
R 1 440 R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 440
33 % AF
R 1 440 R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek

23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ba37a2d7d93a7a30847fbb26fa6ade32e5fa8bc64dbe30df25b2db59a3459653fa19c342e8cd4f99c5039b948bc21514c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 52 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang