Gastehuis in Heidelberg

Van Dykshuis Guest House

Dubbelkamers
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
14 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elkeen van die kamers het 'n en suite-badkamer, WiFi, 'n lessenaar met genoeg spasie vir jou skootrekenaar, 'n kluis, 'n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale wat 'n sport- en filmkanaal insluit. Internasionale kragproppe, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, lugversorging vir verkoeling en hitte, 'n haardroër en toiletware word voorsien. Al die kamers word daagliks skoongemaak en daar is ook 'n wasgoeddiens beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ontbyt is opsioneel teen 'n ekstra koste.
Ontbyt word net Maandae tot Vrydae bedien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 440
R 1 440 R 1 296
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

23 Pretorius Street, Heidelberg, 1441, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd74ba37a2d7d93a7a30847fbb26fa6ade32e5fa8bc64dbe30df25b2db59a3459653fa19c342e8cd4f99c5039b948bc21514c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 296 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang