LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Van Dykshuis Guest House | LekkeSlaap
+29

Van Dykshuis Guest House

11 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Van Dykshuis Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M

'n Huis weg van die huis.

Magda en Tom was 'n voortreflike gasheer en gasvrou!

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die besonderse gradering.

Dit is altyd vir ons 'n plesier om ons gaste welkom en tuis te laat voel.

Hoop om jul weer te kan sien.

Groete
Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Sj B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sj B
Enkelreisiger

Was 5 ster.

Die diens was uitstekend! Baie vriendelike mense! Lekker gebly en geslaap! Sal beslis hulle aanbeveel!

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Good day Sj,
It is our pleasure. Thank you very much for the 5 stars! Most appreciated.
Kind regards,
Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Fanie B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B
Enkelreisiger

Pragtige verblyf, baie sentraal en goeie waarde vir geld.

Van Dykshuis is 'n pragtige gastehuis baie sentraal geleë in Heidelberg. Die kamers is ruim en goed uitgelê en die omgewing is skoon en veilig. Sal dit definitief aanbeveel! Julle sal my weer sien!

Anna-marie F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis!

Pragtige gastehuis wat 'n warm ontvangs bied. Kamer is goed toegerus en beslis waarde vir jou geld.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Good day Anna-marie,
Thank you for the visit and your warm review.
Kind regards,
Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Lesley M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M

Pleasant accommodation and a very good host.

Deon was excellent. Very patient and flexible with my tour group's needs and good company. They will be delighted to use this place again.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Good day Lesley.
It was a pleasure to host your group at our guest house.
We are happy to know that they will want to make use of our hospitality again.
Kind regards,
Tom & Magda van Dyk.

Van Dykshuis Guest House
Beatrice W - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beatrice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis met alles wat jy nodig het om jou verblyf te geniet

Die diens, kamer en ontbyt was alles uitstekend. Veilige parkering en die ligging was perfek vir die Diamante en Goud se nagmark. Ons hoef ons te bekommer oor ons voertuig of oor parkering nie. Die enigste probleem wat ons ondervind het was met die water in die stort. Dis vuurwarm of yskoud. Ons kon dit nie beheer en konstant hou soos ons dit wou hê nie. Verder is die plekkie stunning, en die aandag aan die klein detail is fantasties.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering Beatrice.
Ons beywer ons om altyd puik diens aan elke gas te bied.

Ons vra om verskoning oor die stort water se temperatuur wat nie goed gereguleer kon word nie. Ons is in die proses om gas geysers by al ons kamers te installeer in 'n poging om ons eko-voetspoor op die omgewing te verminder. Dus waardeer ons jou terugvoering sodat ons daarop (die stort) kan verbeter.

Ons hoop om julle gou weer te huisves.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Mia R - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mia R
Saam met vriende

Netjies, maar vol nonsens.

Van Dykshuis het 'n pragtige tuin en goed ingerigte kamers. Die bestuurder het wel dinge onplesierig gemaak toe ek vir 'n handhandoek gevra het en hy my laat verstaan het dis buite my rantsoen handdoeke. As 'n 4-ster gastehuis verwag mens ten minste die basiese soos 'n handdoek langs die wasbak, en nie 'attitude' as jy daarvoor vra nie.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Goeie dag Mia
Ons is altyd bly vir regverdige terugvoer, soos joune, want dit hou ons op ons tone. Ons vra om verskoning vir die swak diens wat jy ervaar het en verseker jou dat ons daarop let om elke gas so tuis as moontlik te laat voel. Ons hoop van harte dat ons dit op 'n volgende besoek aan jou kan bewys.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Edna N - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edna N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly.

Ek het baie van die plek gehou.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Goeie dag Edna.

Baie dankie vir jou terugvoer. Dis vir ons heerlik om te lees dat jy jou verblyf hier geniet het. Ons hoop om gou weer saam met jou te kuier.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Tony W - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony W
Besigheidsreis

Aangename, vriendelike en professionele atmosfeer.

My verblyf was aangenaam, bestuur deur vriendelike en professionele personeel, in 'n familie-atmosfeer.

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Goeie dag Tony.

Ons is bly dat jou ervaring by ons aangenaam was. Ons streef daarna om elke gas wat by ons tuis gaan, welkom te laat voel. Daarom is dit vir ons goed om te lees dat jy ons atmosfeer as beide professioneel en familie-vriendelike ervaar het.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Charlotte E - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte E
Saam met vriende

Verblyf was baie lekker. Goeie geriewe en alles is skoon en netjies! Ontbyt was ook puik!

10/10!

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Goeie dag Charlotte.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Elmarie V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Heerlik.

Alles positief, dankie!

Van Dykshuis Guest House's terugvoer

Goeie dag Elmarie

Dis vir ons 'n groot kompliment om te lees dat jou ervaring by ons gastehuis positief was. Dit inspireer ons om voort te gaan en elke dag, vir elke gas ons beste diens te lewer.

Vriendelike groete
Tom & Magda van Dyk

Van Dykshuis Guest House
Vanaf R1 162
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 162
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 162
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretorius-straat 23, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY5ODk0ZjJiLTZkNjctNGUwZS04YWJhLTE0MTM2YTA3NDVjNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 162  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 23 Pretorius Street Heidelberg 1441 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.495586481529 28.35763335228
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!