Van Riebeeck 12
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Van Riebeeck 12, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Van Riebeeck 12 is in die pragtige kusdorpie Gordonsbaai geleë. Hierdie stukkie hemel wag op 'n gesin wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n uitsig oor die see, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n uitsig op die skilderagtige berg. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste, en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Millerstraat 62, Van Riebeeck 12, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Van Riebeeck 12 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Van Riebeeck 12, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap